Minkies Educational Goodies

Minkies Educational Goodies Kinders is my passie, en daarom help ek graag om dinge so bietjie makliker vir mamma en ook vir Juffrou!

Ek self is 'n juffrou en daarom deel ek graag my kennis en kreatiwiteit met julle

05/06/2026
04/06/2026

Dankie The Growing Tree Learning Academy vir julle ondersteuning elke keer. Ek kan sien hoe die maats die aktiwiteite geniet ❤️

Hier is nog boksies wat gereed is om uit te gaan vir lekker leer en speel! Kontak my gerus vir navrae of bestellings 067...
03/06/2026

Hier is nog boksies wat gereed is om uit te gaan vir lekker leer en speel!

Kontak my gerus vir navrae of bestellings 067 990 0890

Klank muurkaarte se pakket
03/06/2026

Klank muurkaarte se pakket

Address

Potchefstroom
9585

Telephone

+27679900890

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Minkies Educational Goodies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share