Fresh Pick Farm & Venue

Fresh Pick Farm & Venue From farm to fork - that is our mission.

Veels geluk, liewe Lica! Jy is 'n volle 3 jaar oud! Mag jou jaar vol lag en lewe wees, nes jy is!
29/05/2026

Veels geluk, liewe Lica! Jy is 'n volle 3 jaar oud! Mag jou jaar vol lag en lewe wees, nes jy is!

Hoërskool.Ferdinand Postma.High School SETH Grade 8 group came to visit Fresh Pick Farm & Venue. They learned more about...
26/05/2026

Hoërskool.Ferdinand Postma.High School SETH Grade 8 group came to visit Fresh Pick Farm & Venue. They learned more about strawberry plants and planted their own to take home.
Thank you for being such eager learners!

Die eerste 1000 dae van jou baba se lewe is verskriklik belangrik en almal wat bygewoon het, is met baie meer moed en ke...
24/05/2026

Die eerste 1000 dae van jou baba se lewe is verskriklik belangrik en almal wat bygewoon het, is met baie meer moed en kennis toegerus!
Kontak ons vir funksies:
083 780 2410

23/05/2026

Kamp' was nog nooit so lekker nie! Stokbrood, s'mores en nagmars het verseker lekker vroeg slaap veroorsaak.
Geluk, Emile!!

Kamp' was nog nooit so lekker nie! Stokbrood, s'mores en nagmars het verseker lekker vroeg slaap veroorsaak.Geluk, Emile...
23/05/2026

Kamp' was nog nooit so lekker nie! Stokbrood, s'mores en nagmars het verseker lekker vroeg slaap veroorsaak.
Geluk, Emile!!

19/05/2026
Daar is nog net so 'n paar spasies oor! Kom luister gerus na ongeloofluke informasie rakende die eerste 1000 dae van jou...
19/05/2026

Daar is nog net so 'n paar spasies oor! Kom luister gerus na ongeloofluke informasie rakende die eerste 1000 dae van jou kind se lewe. Sop en broodjies ingesluit.
Kaartjies beskikbaar: https://bit.ly/4cTjMYo

17/05/2026

Autumn - a wonderful, peaceful time of the year at Open Doors Art Café (Fresh Pick).
Come and be...be still, be thoughtful, just be...

Bella-Bop, ons sien jou grootword en jy is pragtig! Baie geluk met jou 13de verjaarsdag!
17/05/2026

Bella-Bop, ons sien jou grootword en jy is pragtig! Baie geluk met jou 13de verjaarsdag!

12/05/2026

We love going back to basics!

Is jy 'n nuwe mamma? Of gaan jy binnekort een word? Kom geniet die insigvolle praatjie wat jou en jou kind net kan bevoo...
11/05/2026

Is jy 'n nuwe mamma? Of gaan jy binnekort een word?
Kom geniet die insigvolle praatjie wat jou en jou kind net kan bevoordeel.
Besprekings:
https://bit.ly/4cTjMYo

Address

46 Wilge Street
Potchefstroom
2530

Opening Hours

08:00 - 15:00

Telephone

+27837802410

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fresh Pick Farm & Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fresh Pick Farm & Venue:

Share