Marianna Beukman Spysenering

Marianna Beukman Spysenering Van troues tot partytjies NEW Cocktail milkshakes en snackbar

13/03/2026

๐Ÿ’œ ๐Ÿ’œ ๐Ÿ’œ

13/03/2026

Meester
ek is te swak
Help
en red my asseblief

13/03/2026

๐ŸŒ ๐š…๐™ด๐š๐™ป๐™ฐ๐™ฝ๐™ถ ๐™ฝ๐™ฐ ๐™ณ๐™ธ๐™ด ๐™ผ๐™ฐ๐™ฝ๐ŸŒ 
๐Ÿ™AAND GEBED๐Ÿ™

๐‘ฏ๐’†๐’“๐’† ๐‘ฎ๐’๐’… ๐‘จ๐’๐’Ž๐’‚๐’ˆ๐’•๐’Š๐’ˆ,

Ons het net รฉรฉn verlange vanaand - ons verlang na:

๐ƒ๐ข๐ž ๐Œ๐š๐ง wat die
son laat sak.

๐ƒ๐ข๐ž ๐Œ๐š๐ง wat die
maan en sterre
laat verrys.

๐ƒ๐ข๐ž ๐Œ๐š๐ง wat
oorloggeteisterde
lande die wit vlag
gaan laat hys.

๐˜“๐˜ข๐˜ข๐˜ต ๐˜ฉ๐˜ถ๐˜ญ๐˜ญ๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ข๐˜ต ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜จ๐˜ญ๐˜ฐ ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ,
๐˜ด๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ฆ ๐˜ฑ๐˜ณ๐˜ข๐˜จ๐˜ต๐˜ช๐˜จ ๐˜œ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ
๐˜ด๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ฑ๐˜ฑ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ข๐˜ฌ ๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ต.

๐‘ฌ๐‘ต ๐‘ฏ๐‘ผ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฌ ๐‘ถ๐‘ถ๐‘น๐‘ฎ๐‘ฌ๐‘ฌ ๐‘จ๐‘จ๐‘ต ๐‘ผ.

Hulle moet weet:
รš is die Lig vir die
wรชreld, en wie รš
volg, sal nooit in
die donker
struikel nie.

๐Ÿ™Seรซn ons geliefdes en
geloofsvriende. Ek bid
vir jou Jesus se
liefde en vrede, kalmte
en rus na liggaam en
gees. Here, as dit u wil
is wek ons asseblief
weer mรดre.

๐‘ฐ๐’ ๐‘ฑ๐’†๐’”๐’–๐’” ๐‘ต๐’‚๐’‚๐’Ž. ๐‘จ๐’Ž๐’†๐’.
๐ฝ๐‘’๐‘ ๐‘ข๐‘  ๐‘™๐‘–๐‘’๐‘“๐‘‘๐‘’, ๐พ๐‘–๐‘ก๐‘ก๐‘ฆ๐Ÿ•Š

12/03/2026

Geloor is om vir
God te se "Hier
staan ek Here
Net soos ek is"
Genade is waneer
die Here jou
Antwoord " Ek het
reeds vir jou betaal
my kind. Jy'myne
Ned soos jy is"

12/03/2026

Dankie Redder van my lewe dat ek in u
arms mag wees
Net soos ek is

23/12/2025

Maak
my gewillig om u
Woord
deel van my
lewe te maak
Vader

05/12/2025

Maak my oe n slag wawyd oop en wys my hoe en aan wie om te gee Here

04/12/2025

God stuur nie
e posse en kriptiese
SMS'e nie Hy gee
iets veel meer. Hy
gee sy Woord en
sy Gees om aan
ons die koers te
wys ons op die
pad te help en terug
te bring wanneer
ons verdaal het
Weet Hy is daar
Soek Hom en
vertrou Hom.

04/12/2025

Gees van God ek aan bid u grootheid.
Dankie dat U my nooit alleen los nie en dat ek daarom elke dag met moed kan leef

03/12/2025

Gaan modelleer
vandag God se
genade teenoor
ander. Wys aan die
Wereld hoe sy
Liefdevolle goedhied
lyk en deel sy
boodskap van hoop met ander. So leef jy
Vir van dag en elke
more van jou lewe

03/12/2025

Meester van my hart
wys my hoe ek vir U
leef. Leer my die
Kuns om hier op aarde reeds n stukkie van u hemel te vestig

Address

Potch Dam
Potchefstroom
2520

Telephone

+27834060837

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marianna Beukman Spysenering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category