Rhythm Wear Kostuum Winkel

Rhythm Wear Kostuum Winkel Ons verhuur kostuums vir tema partytjies en verkoop alle benodigdhede. Vervaardig Kostuums vir Music

31/01/2020

Nuwe ballet en karakter skoene te koop teen kosprys.
0836508931

18/02/2019

Partytjie Kostuums/aandrokke/ tuxidos steeds te huur. Skakel 0836508931

23/04/2018
Kostuums/Mascots/Dansklere en vele meer te huur en te koop! Skakel 0836508931 - Claudie
10/04/2018

Kostuums/Mascots/Dansklere en vele meer te huur en te koop! Skakel 0836508931 - Claudie

13/03/2018

Die Kostuum Winkel is gesluit tot verdere kennisgewing. Skakel Claudie indien jy ‘n kostuum benodig. 0836508931

21/02/2018

Kennisgewing!!
Alle skole en kliente
Kom koop julle konsertklere of gunsteling kostuum teen baie bekostigbare pryse. Skakel 0836508931 Claudie

19/02/2018

UITVERKOPING!! Kom maak 'n draai en koop jou gunsteling kostuum!!Alles word verkoop!

15/02/2018

Dit is met groot hartseer dat Rhythm Wear Kostuum Winkel na 19 jaar se harde werk sy deure gaan sluit. Die winkel sluit 28 Februarie 2018. Indien daar 'n kreatiewe persoon is wat opsoek is na 'n uitdaging kom sien ons gerus.

30/09/2017
Kom maak gerus 'n draai by Rhythm Wear Kostuum Winkel en verf die kinders se gesigte @ R15!
24/06/2017

Kom maak gerus 'n draai by Rhythm Wear Kostuum Winkel en verf die kinders se gesigte @ R15!

21/06/2017

Face Paint- Saterdag 24 Junie- Rhythm Wear Kostuum Winkel

Face Paint word gedoen @ R15.
Is ook beskikbaar vir kinderpartytjies.
Claudeen 072 449 2531

Face Paint- Saterdag 24 Junie- Rhythm Wear Kostuum WinkelFace Paint word gedoen @ R15.Is ook beskikbaar vir kinderpartyt...
10/06/2017

Face Paint- Saterdag 24 Junie- Rhythm Wear Kostuum Winkel

Face Paint word gedoen @ R15.
Is ook beskikbaar vir kinderpartytjies.
Claudeen 072 449 2531

14/02/2017
06/02/2017

Wen ‘n Matriekrok ter waarde van R8000 geborg deur Monique Talita Couture en Rhythm Wear Kostuum Winkel.

Ontwerp en skets self jou Matriekrok op ‘n A4 en handig in by Rhythm Wear Kostuum Winkel voor of op 17 Maart.
Maak seker jy skryf al jou kontakbesonderhede asook jou skool se naam agterop.

Eerste plek:
Jou ontwerp word gemaak en geskenk deur Monique Talita Couture.

Tweede plek:
50 % afslag op die maak van jou ontwerp.

Derde plek:
Gratis gebruik van enige bestaande Matriekrok in die winkel vir die aand.

Daar is baie ander geskenkbewyse(naels,hare,Spa) wat ook aan wenners gegee gaan word.

‘n Modeperade met Monique Talita Couture se ontwerpe word 25 Maart om 11:00 in die West Acres Centre voor die Kostuum Winkel gehou, waar die wenners aangekondig gaan word.

Die uitslag is finaal.
Gaan kyk gerus Monique se ontwerpe op Facebook (Monique Talita Couture)

Kom loer gerus in by die Kostuum Winkel in West Acres Mall vir jou  Partytjie Kostuum of geesvang item vir Inter. Ons he...
06/02/2017

Kom loer gerus in by die Kostuum Winkel in West Acres Mall vir jou Partytjie Kostuum of geesvang item vir Inter. Ons het ook pragtige Formele rokke om te verhuur vir jou "Formal"

22/02/2016

Address

Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

0836508931

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rhythm Wear Kostuum Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category