
23/09/2025
Wie sien ons môre by Die Geel Bus Kinderpartytjie venue ? 🤩
Moria is 9:00 op die verhoog waar ons lekker gaan gesels oor tuisskool.
👉🏻Hoekom tuisskool?
👉🏻Wat leer die verlede ons?
👉🏻Wat is die toekoms?
Kom luister saam! 👂 🤩