The Dress Lady

The Dress Lady The Dress Lady has over 25 years experience in creating the most beautiful pieces of clothing, dress

20/03/2021
Hierdie klassieke ‘little black dress’ is spesiaal vir NWU Minjonet Dameskoshuis se 2020 HK gemaak.
08/02/2021

Hierdie klassieke ‘little black dress’ is spesiaal vir NWU Minjonet Dameskoshuis se 2020 HK gemaak.

Hierdie lieflike snit pas elke lyf! Gemaklik en sag op die oog. Bruid Thalia se strooimeisies het so mooi gelyk!
27/01/2021

Hierdie lieflike snit pas elke lyf! Gemaklik en sag op die oog. Bruid Thalia se strooimeisies het so mooi gelyk!

HERFS & WINTER INSPIRASIE | Hierdie jaar verwag ons beslis meer en meer van hierdie pragtige neutrale kleure. Terracotta...
26/01/2021

HERFS & WINTER INSPIRASIE | Hierdie jaar verwag ons beslis meer en meer van hierdie pragtige neutrale kleure. Terracotta, gryse, sjampanjes en vuil pienke. Hierdie pragtige kleure word op troues gekombineer met droeë palms, pampas gras en swart & wit skryfbehoeftes. Hou jy hiervan?

* Fotos vanaf Pinterest

Hierdie pragtige rok het die lieflike bruid Mikayla, se figuur perfek gekomplimenteer! Wil jy jou idees met The Dress La...
25/01/2021

Hierdie pragtige rok het die lieflike bruid Mikayla, se figuur perfek gekomplimenteer! Wil jy jou idees met The Dress Lady bespreek? Stuur ‘n boodskap! 📞 Irma - 0838630280

Bruid en strooimeisies se pragtige rokke deur The Dress Lady. Trou jy binnekort? Kom ons gesels oor jou strooimeisies se...
23/01/2021

Bruid en strooimeisies se pragtige rokke deur The Dress Lady. Trou jy binnekort? Kom ons gesels oor jou strooimeisies se rokke!
083 863 0280 | [email protected]
2 Owls Guest house
Corene Photography

Het jy en jou gevolg al julle pragtige japonne met die mooiste kant afwerkings bestel? 😍
22/01/2021

Het jy en jou gevolg al julle pragtige japonne met die mooiste kant afwerkings bestel? 😍

Address

Walter Sisulu Avenue
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Dress Lady posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Dress Lady:

Share

Category