droombos

droombos Venue

Lambert word drie en raai watter tema kies hy, "Camouflage".  Verkykers, kamoefleer-baadjies, stapskoene word aangetrek ...
12/06/2024

Lambert word drie en raai watter tema kies hy, "Camouflage".

Verkykers, kamoefleer-baadjies, stapskoene word aangetrek en 'n regte egte windbuks versier die ingang. (Mamma Marnel se hande staan beslis vir niks verkeerd nie!)
Almal is in die regte lui vir Lambert se partytjie. Ons stap in die bos en sien spore van wilde diere: bere, leeus, luiperds, maar die diere kruip seker weg.
Ons groet die hasies, hoenders en skilpaaie. Natuurlik kry hulle kos.
Droombos jy sien ons gou weer.
Dankie Viljoens dit was heerlik!

Van Gogh sou verseker jaloers gewees het op Saterdag se kunspartytjie. Kwasse, verf, gom, stompe, skêre en klomp kreatie...
06/05/2024

Van Gogh sou verseker jaloers gewees het op Saterdag se kunspartytjie. Kwasse, verf, gom, stompe, skêre en klomp kreatiewe breine, asook kunstige eetgoed was deel van Lienke Ferreira se 7de verjaarsdag.

Welkom by die land van die feëtjies! Saam het die feëtjies gedans tussen die vlinderblomme en die soetigheid van suikerr...
05/05/2024

Welkom by die land van die feëtjies! Saam het die feëtjies gedans tussen die vlinderblomme en die soetigheid van suikerrosies geproe.
Geluk met jou verjaarsdag weereens Lienke Ferreira 🧚🏼

Elan word 7 en sy mamma het saam met ons hierdie oulike Survivor partytjie beplan!Vet pret! Louré
29/04/2024

Elan word 7 en sy mamma het saam met ons hierdie oulike Survivor partytjie beplan!
Vet pret! Louré

Dankie Serfonteins vir die lekker partytjie in Februarie. Sien uit om julle weer hier te hê!
29/04/2024

Dankie Serfonteins vir die lekker partytjie in Februarie. Sien uit om julle weer hier te hê!

STOKBROOD is ons forte! YUM YUM Kontak ons om jou verjaarsdag vir 2024 te bespreek!
08/12/2023

STOKBROOD is ons forte!
YUM YUM
Kontak ons om jou verjaarsdag vir 2024 te bespreek!

Ruben se 8ste polisie-Lego partytjie! Die mamma het oulike idees! 👮🏼‍♂️
29/11/2023

Ruben se 8ste polisie-Lego partytjie! Die mamma het oulike idees! 👮🏼‍♂️

Ruben, Droombos se eerste kliënt! 7de partytjie (Call of Duty / Weermag) Dankie Bambergers
29/11/2023

Ruben, Droombos se eerste kliënt! 7de partytjie (Call of Duty / Weermag) Dankie Bambergers

03/11/2023

Droombos is die plek waar jou partytjies & funksies waar word
☎️ Whatsapp
Mientjie 084 012 6009

Nikolas & Eckerd se Voetspore partytjie in Droombos. ñ Onvergeetlike oggend saam met die wonderlikste maatjies & ouers.S...
03/11/2023

Nikolas & Eckerd se Voetspore partytjie in Droombos. ñ Onvergeetlike oggend saam met die wonderlikste maatjies & ouers.
Stokbrood self maak, stap deur die bos en koelte, koelte en nog meer koelte

Address

Mc Roode
Potchefstroom
2531

Telephone

+27739432831

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when droombos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share