29/10/2026
HIERDIE VRYDAG! Rian Strydom en Jennifer Zamudio💥🎤
Hartklop! Pure Lekkerte beloof ’n aand vol goeie musiek, lekker vibes en herinneringe om te koester.
Dis nie net ’n vertoning nie, dis ’n gevoel! ❤️🔥✨
30 Oktober | 19:00 by Centrestage at Baywest, GQ
🎫 Kaartjies: R200
Voorprogram: Rian Strydom om 19:00 en Jennifer Zamudio om 20:00.
Kaartjies beskikbaar by Quicket (🔗In Comments) of Wendy 083 2255 401.
📞 Navrae: Marilisé - 082 330 1847