28/12/2025
Wanneer ons op die einde van 2025 staan en terugkyk, sê ons dankie vir elke geleentheid, elke seën en elke oomblik van groei wat ons ontvang het.
Ons kyk met hoop en verwagting vorentoe.
Mag 2026 vir ons almal geleenthede bring waarvoor ons nooit gevra het nie, en voorspoed bo ons verwagtinge.
Geniet die laaste paar dae van 2025 in dankbaarheid, rus en hoop.
Dankie dat julle deel is van ons reis.
Ons sien uit na alles wat nog kom.