Transpired Events & Networking Agency

Transpired Events & Networking Agency Passionate about music, passionate about people, passionate about community.

NEW RELEASE!! Lennie Muller ๐Ÿ’›๐Ÿ’›
02/08/2024

NEW RELEASE!!

Lennie Muller ๐Ÿ’›๐Ÿ’›

Provided to YouTube by Ditto MusicJy's Okay ยท Len MullerJy's Okayโ„— Len Muller Distributed by Ditto MusicReleased on: 2024-08-02Author: Lenderd Barend Johanne...

Hierdie is 'n aand wat julle nie wil mis nie en Transpired gaan daar wees om die manne Neil Sandilands in lewende lywe t...
23/05/2024

Hierdie is 'n aand wat julle nie wil mis nie en Transpired gaan daar wees om die manne Neil Sandilands in lewende lywe te sien by die mooiste venue Grincourt Nature Reserve.

Wie gaan ons daar sien?

Kom maak mee by Grin Court Nature Reserve, in samewerking met Wiele 500, vir โ€™n eenmalige, historiese, lekkerste Vrydagaand se sous! 12 Julie 2024. Dis nou ek, Schalk Joubert (baskitaar), Frank Freeman (Elektriese Kitaar) & Ronan Skillen (Perkussie & Didgeridoo). Ons samel ook geld in vir mense wat rolstoele benodig. Ons kom gewapen met klomp nuwe tunes en van ons bokvetblink ouer treffers. Bring jou span en kom sit Grin Court stampers. Ons toer 40 dae & 40 nagte, want ons is dik MAIN! Om jou gesig daar te hรช, soos lafenis vir die siel, span die kroon! Ons sien jou & al jou trawante & skerpskutters & skoenlappers in Polokwane, 12de Julie. Versprei gerus hierdie boodskap soos โ€™n virus in die groter Bosveld & omliggend. Hier is die kaartjieskakel! Bespreek NOU! Groetnis, Neil Sandilands https://qkt.io/GrinCourt-NeilSandilands-en-DieBand-12Julie

11/04/2024

PICK OF THE WEEK!We have chosen "Trein" - Juan Boucher as our favorite Afrikaans song and music video for this week ๐Ÿฅฐ๐ŸŽต๐ŸŽผ๐ŸŽธ...
19/02/2024

PICK OF THE WEEK!
We have chosen "Trein" - Juan Boucher as our favorite Afrikaans song and music video for this week ๐Ÿฅฐ๐ŸŽต๐ŸŽผ๐ŸŽธ๐ŸŽง๐Ÿ’ฟ๐Ÿฅ

Let us know in the comments what your favorite song is.

https://youtu.be/yo5bKp4RIgY?si=uTcwgQofyHUL5feh

Geniet Juan Boucher se musiekvideo van "Trein" !Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse -- https://linktr.ee/juanboucherRegiseur: Juan Boucher & ...

๐Ÿ“ข๐Ÿ‘ฅOns kan nog nie te veel oor ons 2024 Polokwane-gebeurtenis verklap nie, maar ons kan belowe dat dit een van die beste ...
17/02/2024

๐Ÿ“ข๐Ÿ‘ฅ

Ons kan nog nie te veel oor ons 2024 Polokwane-gebeurtenis verklap nie, maar ons kan belowe dat dit een van die beste talente in Suid-Afrika sal wees!

Hou ons blad dop vir meer besonderhede.

Wie is jou gunsteling? Laat weet ons in die kommentaar!

๐ŸŽถ๐ŸŽต๐ŸŽน๐Ÿฅ

We can't reveal too much about our 2024 Polokwane event just yet, but we can promise that it will showcase one of the best talents in South Africa's art scene.

Keep an eye on our page for more details to follow!

Who is your favorite? Let us know in the comments!

16/09/2023

Provided to YouTube by DistroKidDis oky ยท SonรฉDis okyโ„— Independent ArtistReleased on: 2023-03-22Auto-generated by YouTube.

What a successful day! Thank you Natasha Joubert and team! Beautiful venue and people! Need a wedding venue? Contact Buf...
31/10/2022

What a successful day! Thank you Natasha Joubert and team! Beautiful venue and people! Need a wedding venue? Contact Buffelsvley Guest Farm & Klipskuur Wedding Venue

Dankie https://www.facebook.com/buffelsvley vir n awesome dag!!! Julle mag maar. Dit was die mooiste lekkerste fees en ลˆ...
31/10/2022

Dankie https://www.facebook.com/buffelsvley vir n awesome dag!!! Julle mag maar. Dit was die mooiste lekkerste fees en ลˆ GROOT SUKSES!
Natasha Joubert, jy mag maar!!

Address

Polokwane
0699

Telephone

+27645206622

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Transpired Events & Networking Agency posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Transpired Events & Networking Agency:

Share

Category