Adam Small Fees Pniël

Adam Small Fees Pniël Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Adam Small Fees Pniël, Event Planner, Corner of Main Road and Rivier Street, Pniel.

Welkom by die amptelike Facebook-blad van die jaarlikse Adam Small Literêre Fees, 'n viering van die lewe, werk en nalatenskap van een van Suid-Afrika se mees invloedryke literêre stemme.

What a successful festival we had...9de Adam Small Fees op Pniel..was fenomenaal!Dankie aan almal wat dit ondersteun en ...
24/02/2026

What a successful festival we had...9de Adam Small Fees op Pniel..was fenomenaal!
Dankie aan almal wat dit ondersteun en saam met ons gekuier het, aan al die skrywers, kunstenaars, borge, besoekers, werkers en spyseniers. Dit was fantasmagories!

22/02/2026

Wat 'n geseënde naweek...

Vanjaar sou ons Adam Small se 90ste verjaardag gevier het — ’n reus in Afrikaanse letterkunde en ’n digter van gewete. A...
19/02/2026

Vanjaar sou ons Adam Small se 90ste verjaardag gevier het — ’n reus in Afrikaanse letterkunde en ’n digter van gewete. Adam Small Fees bring hulde aan sy blywende nalatenskap, met die tema geïnspireer deur Die Here het gaskommel. Sluit by ons aan terwyl ons sy humor, menslikheid en die diep impak van sy woorde op ons kultuur vier.

Wat 'n dans-fees was dit nie! Ek vertel binnekort meer.....
26/02/2025

Wat 'n dans-fees was dit nie! Ek vertel binnekort meer.....

20/02/2025
Ons is opgewonde om jou by die Adam Small Fees te verwelkom, waar ons die nalatenskap van hierdie ikoniese Afrikaanse sk...
20/02/2025

Ons is opgewonde om jou by die Adam Small Fees te verwelkom, waar ons die nalatenskap van hierdie ikoniese Afrikaanse skrywer vier. Gedurende die naweek sal ons sy werk beleef deur opvoerings, praatjies, 'n boekbekendstelling en insiggewende gesprekke. Kom deel in die viering van sy legendariese bydrae tot die Afrikaanse literatuur en kultuur!

Address

Corner Of Main Road And Rivier Street
Pniel
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adam Small Fees Pniël posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Adam Small Fees Pniël:

Share

Category