Philippolis show / Philippolis skou

Philippolis show / Philippolis skou Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Philippolis show / Philippolis skou, Performance & Event Venue, 589 Hospital Street, Philippolis.

Kom Skou saam! Ons inskrywings is oop. Kontak Louis Fourie by phs.skou@gmail.com, sel no 082 772 9810Stal besprekings Va...
23/09/2025

Kom Skou saam! Ons inskrywings is oop. Kontak Louis Fourie by [email protected], sel no
082 772 9810
Stal besprekings Van Zyl Schoeman sel no 083 644 0000.

Baie dankie Weideman voere - borg vervoer van ons 2025 beoordeelaars.Bringing the best, all the way from the Western Cap...
19/09/2025

Baie dankie Weideman voere - borg vervoer van ons 2025 beoordeelaars.
Bringing the best, all the way from the Western Cape, our judges for 2025. Thank you Weideman voere for your sponsorship.

06/08/2025

Soos aan my vertel in 2013. Oom Attie was op Skou Komittee sedert 1955 en is nog steeds betrokke in 2025

Maak 'n nota 31 Oktober - 1 November 2025 is dit Philippolis Skou. Merino skaap, skeer en wolhantering, skaaphonde, sier...
01/07/2025

Maak 'n nota 31 Oktober - 1 November 2025 is dit Philippolis Skou. Merino skaap, skeer en wolhantering, skaaphonde, sier duiwe en Saalperd Vrystaat kampioenskappe.

Skou sosaties, hotdogs, pannekoek en nog baie meer.

Haal uit jou dagboek, sit dit op jou selfoon kalender. 31 Oktober -1 November 2025 gaan ons Skou op Philippolis.Bespreek...
30/03/2025

Haal uit jou dagboek, sit dit op jou selfoon kalender. 31 Oktober -1 November 2025 gaan ons Skou op Philippolis.
Bespreek vroegtydig vir jou slaapplek want die jaar gaan ons GROOT.

07/11/2024
Uitslae van die Skaaphond kompetisieJunior honde1 ste plek Freddie met Poppie2de Plek Olifant Junior met Lientjie3de Ple...
01/11/2024

Uitslae van die Skaaphond kompetisie
Junior honde
1 ste plek Freddie met Poppie
2de Plek Olifant Junior met Lientjie
3de Plek Johannes met Lappies

Senior Honde
1ste Plek Olifant met Kollie
2de Plek Johannes met Riempies
3de Plek Olifant met Vicky
4de Plek John met Katie
5de Plek Thapelo met Jinx

01/11/2024
01/11/2024

SKOU: Pragtige varkore vanaf die plaas Tweefontein uit die tuin van Edith Martins. Foto: Jens Friis

Address

589 Hospital Street
Philippolis
9970

Telephone

0832868412

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Philippolis show / Philippolis skou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share