09/03/2026
PHILADELPHIA - 14 / 3 / 26
Ontdek die Harmonie tussen klank en klavier.
Stef Kruger, bekende sanger, liedjie-skrywer en kitaar'st is 'on-stage' by die DAPPERDAK in Philadephia. Liedjies wat stories vertel en lirieke wat die siel roer.... Woordmusiek wat jy nie wil misloop.
BOOK NOW!
My nommer Willem Dapper De Wet
0761084151