Kaalvoet Kafee

Kaalvoet Kafee 'n Plek waar jy jou skoene kan uitskop en net lekker kan ontspan. Loer ook in by ons Boekwinkel Die BoekStop@KaalvoetKafee

29/04/2026

As ligte Klassieke musiek jou ding is kom luister gerus Saterdag 2 Mei na Pierre van der Westhuizen en Lana Jacobs 12h00 by die Kaalvoet Kafee (tussen Bon Af Bessieplaas en Pont de Val). Pierre is 'n tenoor wat al oorsee opgetree het. Besprekings noodsaaklik. Rene 0834080272.

Rikus is by die Kaalvoet Kafee 22 Mei18h00. R100 n kaartjie.
17/04/2026

Rikus is by die Kaalvoet Kafee 22 Mei18h00. R100 n kaartjie.

'Niks Meer.'Rikus van der Vlies is ’n 23-jarige Afrikaanse sanger-liedjieskrywer vanBloemfontein. Hy het op hoërskool begin kitaar speel en sy skryfwerk is s...

07/04/2026

Luna Paige se vertoning by Kaalvoet Kafee. Nie eers 'n krag onderbreking kon haar onder kry nie. Die laaste gedeelte met Analize Viljoen wat vir ons lig gemaak het was iets besonders. Luna Paige jy het beslis 'n klomp nuwe "fans" bygekry. Ons hoop ons sien jou weer!

05/03/2026
04/03/2026

Moenie Luna Paige 7/3/26 mis nie. 18h30 vir 19h00. Sy gaan nie binnekort weer in ons omgewing wees nie. Kontak Rene 0834080272 vir besonderhede

15/02/2026
14/02/2026

Manne met talent

Address

Weilbach, Boundary Road
Parys
9585

Telephone

+27834080272

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaalvoet Kafee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaalvoet Kafee:

Share