Feasts and Flowers

Feasts and Flowers For any decor, flower and catering needs you may have

Last rose of summer..
09/05/2026

Last rose of summer..

'n Heerlike sonskyndag in Mei met klein Nina Smit se inseënings ete en familiekuier by Feasts&Flowers
03/05/2026

'n Heerlike sonskyndag in Mei met klein Nina Smit se inseënings ete en familiekuier by Feasts&Flowers

'n Intieme middagete kuier,  buite... na gister se wonderlike reën vir Winnie en haar vriendinne...
20/03/2026

'n Intieme middagete kuier, buite... na gister se wonderlike reën vir Winnie en haar vriendinne...

Tuisgebakte Melktert vir 'n reënerige dag in die Vrystaat
18/03/2026

Tuisgebakte Melktert vir 'n reënerige dag in die Vrystaat

Tequila Sunrise in pienk, geel en oranje volkleur 40 ste van Nicoréne saam met haar hartsmense by Feasts & Fllowers in B...
06/02/2026

Tequila Sunrise in pienk, geel en oranje volkleur 40 ste van Nicoréne saam met haar hartsmense by Feasts & Fllowers in Boomstraat 27 Parys.

"Veldflowers" was die tema van Nelrie se babatee vandag saam met al haar hartsmense...
24/01/2026

"Veldflowers" was die tema van Nelrie se babatee vandag saam met al haar hartsmense...

'n Viering van die lewe van 'n besondere man, pa en vriend...
16/01/2026

'n Viering van die lewe van 'n besondere man, pa en vriend...

Anita Wessels se 70 ste verjaardag in die somertuin by Feasts and Flowers. 'n Heerlike kuier en ete !
06/12/2025

Anita Wessels se 70 ste verjaardag in die somertuin by Feasts and Flowers. 'n Heerlike kuier en ete !

Wat is mooier as dit ? 'n Bossie tuin en veldblomme wat besef dis Lente en die 1 ste somerreën is besig om te val.....
30/10/2025

Wat is mooier as dit ? 'n Bossie tuin en veldblomme wat besef dis Lente en die 1 ste somerreën is besig om te val.....

Pêrels en Hakke was die tema....Lisa en Daniél se troue in November kom nou vinnig nader en vandag is daar heerlik gelag...
18/10/2025

Pêrels en Hakke was die tema....
Lisa en Daniél se troue in November kom nou vinnig nader en vandag is daar heerlik gelag en gekuier by Lisa se kombuistee met haar vriendinne en familie by Feasts&Flowers Boomstraat 27 Parys.

Address

Boomstraat 27
Parys
9585

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Feasts and Flowers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Feasts and Flowers:

Share

Category