07/05/2026
Pragtige vars blomme beskikbaar!
Dankie vir die mooi kompliment Engela
“Goeie dag. Ek het gister die pragtige gerf blomme by julle kom koop. Andries en my hart geroer met sy oorgawe en vriendelikheid. Hy het dit so geniet om vir my die beste en mooiste gerf blomme te maak. Dis waarlik waar die mooiste wat ek nog in Parys kon koop. Baie dankie vir Andries.”
Ons waardeer ons kliente, dankie aan elkeen