Basson en Basson Verhuringsdienste

Basson en Basson Verhuringsdienste Ons verhuur alles wat jy benodig vir enige okkasie. We can supply everything you need for all occasions.

09/08/2026
04/08/2026

Dis Vroue Maand en volgende Maandag (10e) is 'n vakansiedag. Please order and collect before 11.30 on Saturday. Enjoy the spoils.

27/07/2026

En so breek die nuwe seisoen van Interskoles en Derbies aan. Sterkte aan elke leerling en skool. Karakter bo prestasie is 'n goeie motto om saam te dra.

11/06/2026

Ons Sal Dinsdag die 16eJunie gesluit wees. Kry julle Jeugdagvieringe se items voor dan

21/04/2026

Maandag 27 April en Vrydag 1 Mei is vakansiedae. Die winkel sal gesluit wees, maar Saterdag 2 Mei is ons weer oop van 8h00 tot 11.30

Address

25 Kaplan Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Basson en Basson Verhuringsdienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Basson en Basson Verhuringsdienste:

Shortcuts

Share