Rentia Weber Vanity Case

Rentia Weber Vanity Case Rentia Weber is a mobile Hairstylist and Make-Up Artist working in the Cape Winelands, South Africa. Her focus is weddings, photoshoots and editorial work.

I am a professional Hair Stylist and Make-up Artist working in the Cape Winelands area: Paarl, Stellenbosch, Franschhoek, Durbanville and Wellington. I specialise in weddings, corporate functions, social events and editorials, and special occasions in general. I have a passion for making people feel special and bringing out their unique features. I also provide one-on-one lessons, workshops, and also have a team of assistants available for bigger events.

om naby te voel, te wil voelsien/hoor/lagnie alleen nie maar stilweg saamte mens in ‘n dag wat klink soos kleurek sing d...
26/01/2026

om naby te voel, te wil voel
sien/hoor/lag
nie alleen nie maar stilweg saam
te mens in ‘n dag
wat klink soos kleur

ek sing die uurglas leeg
dans om ou mure
wat my laat onthou
hoe dit begin het, voor ek geweet het
om te wag

Rentia Weber

Ek en Netwerk24 het drie grimeer-videos gemaak vir hierdie vakansie. Loer gerus! ❤️
19/12/2025

Ek en Netwerk24 het drie grimeer-videos gemaak vir hierdie vakansie. Loer gerus! ❤️

Dis die seisoen van eindelose gesellighede – en soms moet jy in ’n japtrap van die kantoor na ’n partytjie oorskakel. Die grimeerkunstenaar en joernalis Rentia Weber wys die Netwerk24-redaksielid Jodi Jantjies hoe om met drie fokusareas jou daggrimering in ’n japtrap in ‘n glansende aandvo...

08/12/2025

Kyk uit vir die Draak van Drakenstein! 😂 Rentia Weber

😭😭😭😭😭😭 Kan nie verwoord hoe ek voel vandag nie. Wat ‘n reis, belewenis, uitdaging en avontuur. Ek voel klein en nederig,...
17/11/2025

😭😭😭😭😭😭 Kan nie verwoord hoe ek voel vandag nie. Wat ‘n reis, belewenis, uitdaging en avontuur. Ek voel klein en nederig, ek is dankbaar en emosioneel. Daar is net te veel mense om te tag. Ek gaan maar net aanhou huil vir nou. Dankie. Dankie. Dankie.

Almost a   , yet, with  ❤️ Ek raak tranerig, bewoë, sommer plein ongesteld, soos ook hierdie avontuur tot ‘n einde kom. ...
17/10/2025

Almost a , yet, with ❤️ Ek raak tranerig, bewoë, sommer plein ongesteld, soos ook hierdie avontuur tot ‘n einde kom. ❤️ My classmates this year were my solace and sanity. My soundboard and my safety. GenZ: you make the world a better place. , jy is , you are , , you are , you are .iconic , you are .spi , you are you are .vzyl , jy is , you are , jy is , ._nthati_journo , you are , you are , you are , you are not on Instagram it seems, but you are , you are .schaafsma , jy is jy is you are .botha you are you are you are .is.ishmael you are , you are , you are en .mp3 , jy is : en ek bedoel als in die beste manier. Dankie en vir die geleentheid om te kon studeer saam met hierdie talentvolle mense. Ek het baie meer geleer as waarop ek voorbereid was.

Vanjaar se    ,   , is weer eens ‘n uitvloeisel van kreatiwiteit wat menswees vier. Dankie aan  en haar span, asook  wat...
13/10/2025

Vanjaar se , , is weer eens ‘n uitvloeisel van kreatiwiteit wat menswees vier. Dankie aan en haar span, asook wat die kompetisie borg. Was heerlik om saam te kuier, baie dankie ook aan , , Candice Jantjies en Leoné Germishuys vir al julle ondersteuning. So ook dankie aan vir gister se feestelike met die titel . En dan laastens, as deel van die se jaarlikse media projek, ‘n pragtige publikasie wat lei na die volledige weegawe van ons stories aanlyn: https://thesmfproject.co.za/2025/genesing-op-die-rug-van-n-perd/

To do   on a shoot where excellence is the benchmark for every party involved, is rare and a remarkable experience. Thin...
08/10/2025

To do on a shoot where excellence is the benchmark for every party involved, is rare and a remarkable experience. Things move like a well-oiled machine: the models, the horses, the photographer and videographer, the stylists, the editors, the writers, the business leaders, and yes, even the sunrise.

Mother nature blessed us with dreamlike images-behold them in the latest edition of the magazine, available in all good bookstores.

Val de Vie Estate

Rentia Weber

08/10/2025

Val de Vie Estate Rentia Weber

08/10/2025
05/10/2025

Neusie-verby met hooikoors wat jou voorkoms bederf. Kyk bietjie hoe gemaak met ‘n rooi neus.Rentia Weber

05/10/2025

Gebruik ‘n ronde krultang vir hierdie gekartelde voorkoms. En tref altyd voorsorg met ‘n lekker ghd hitte-beskermer. Rentia Weber

The blur of it all. A lifetime of friends. A heart the size of a story. Glorious fatigue. Nothingness. And a single brea...
04/10/2025

The blur of it all. A lifetime of friends. A heart the size of a story. Glorious fatigue. Nothingness. And a single breath to make it real.

Address

Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rentia Weber Vanity Case posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share