Teetyd

Teetyd Die mooiste goed in die lewe is nie goeters nie. Dit is mense, plekke & herinneringe. Dit is gevoelens & oomblikke van lag & samesyn.

Vanoggend slaan dit my tussen die oë dat sommer gou-gou is nòg 'n jaar verby. Intussen het ons Mamma Salmarie & Baba Hen...
08/10/2024

Vanoggend slaan dit my tussen die oë dat sommer gou-gou is nòg 'n jaar verby. Intussen het ons Mamma Salmarie & Baba Henro gevier (Hy is nou ampertjies 1), ons het 'n Kaapse draai gemaak & die Boland nooi'tjie Theresé bederf met 'n spesiale kombuistee, ons reis toe na Stormsvlei vir die Van Der Westhuizen bruilof, waar ek behoorlik myself kon uitleef deur haar tafels se décor, blomme & "styling" te kon doen. Ek was soos 'n kindjie in 'n lekkergoed winkel.

Die blomme en mooimaak gogga byt kwaai hier aan my hakskene. Daar is mooi vooruitsigte vir Teetyd, maar alles vat tyd! As ons 'n bietjie stil is, weet ons is besig om te droom, besig met baie planne. Binnekort as jy jou oë uitvee is daar iets mooi op die horison.

Moenie die liefde aanvuur voor die tyd daarvoor ryp is nie - Hooglied 3:5 ♥

Hierdie is nou wel gemik op verhoudings, maar wat is 'n besigheid tog sonder verhoudings.

Suiker groete, mooiloop ♥

'n Baie spesiale bruidsruiker wat enige bewolkte dag sal ophelder. Ons lief dit om deel van die "details" te wees. ❤️
02/10/2023

'n Baie spesiale bruidsruiker wat enige bewolkte dag sal ophelder. Ons lief dit om deel van die "details" te wees. ❤️

Bederf Bossies beskikbaar volgende Vrydag @ R85. ❤🌷
20/09/2022

Bederf Bossies beskikbaar volgende Vrydag @ R85. ❤🌷

Mooie Bederf Bossies @ R85 elk.Beskikbaar ook by Meel & Kaneel ❤
08/07/2022

Mooie Bederf Bossies @ R85 elk.
Beskikbaar ook by Meel & Kaneel ❤

Ons Bederf Bossies is weer van volgende week af beskikbaar. Net betyds om jou huis 'n bietjie kleur te gee teen die koue...
28/06/2022

Ons Bederf Bossies is weer van volgende week af beskikbaar. Net betyds om jou huis 'n bietjie kleur te gee teen die koue. ❤🌷

Bederf Bestellings - 072 539 2068

Ons het die dames van die Klein Karoo gister so via die manne bederf. Dankbaar vir al die ondersteuning.Die liefde is mo...
15/02/2022

Ons het die dames van die Klein Karoo gister so via die manne bederf. Dankbaar vir al die ondersteuning.

Die liefde is mooi ❤

Bestel NOU jou Bederf Bossie spesiaal vir Valentynsdag! ❤🌷
03/02/2022

Bestel NOU jou Bederf Bossie spesiaal vir Valentynsdag! ❤🌷

King Bederf Bossies beskikbaar, bederf die vrou in jou lewe 😉🌷
24/11/2021

King Bederf Bossies beskikbaar, bederf die vrou in jou lewe 😉🌷

"Looking at God's creation, I find great comfort in how very long it can take for beautiful things to become" ❤🌷
06/11/2021

"Looking at God's creation, I find great comfort in how very long it can take for beautiful things to become" ❤🌷

Karoolus Mark = UITVERKOOP!Dankie vir almal se ondersteuning.❤
30/10/2021

Karoolus Mark = UITVERKOOP!
Dankie vir almal se ondersteuning.❤

❤
18/10/2021

Mooi, Mooier, Mooiste ❤
14/10/2021

Mooi, Mooier, Mooiste ❤

Address

Oudtshoorn
6530

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Teetyd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Teetyd:

Share

Category