20/06/2026
ποΈππ Baie geluk met jou 4de verjaarsdag, Janco! ππποΈ
Hoop jy het βn ongelooflike dag gehad. π³π Met jou F1 motor tema was daar verseker opwinding teen 'n spoed ποΈπ¨π
Geniet elke rondte van jou nuwe jaar soos βn ware kampioen! πποΈπ₯
ποΈπ¨ Mag al jou drome teen kampioenspoed waar word! πππ₯³ππ
Van die Kiddo-span