Okkasie Hasie

Okkasie Hasie Ons maak elke geleentheid 'n fees!

28/10/2025
Net so paar foto's uit die Raar maar Waar argief! Daar is 2 spanne. Kontreiwinkel en Wafelhuis!Daar is 24 persoonlikhede...
20/10/2025

Net so paar foto's uit die Raar maar Waar argief!
Daar is 2 spanne. Kontreiwinkel en Wafelhuis!
Daar is 24 persoonlikhede.
Daar is 2 SomBomme...
Daar is 1 Regter.
Daar is 1 Aanbieder.
Daar is 'n Musiekfabriek!
Gaan jy daar wees?
Die gemeenskap kom speel en lag saam om Orania Helpmekaar se fondse te versterk!

As jy vir meer as 4 jaar 'n inwoner van Orania is sal jy weet dat daar uitermatig baie gelag word tydens Raar maar Waar ...
27/09/2025

As jy vir meer as 4 jaar 'n inwoner van Orania is sal jy weet dat daar uitermatig baie gelag word tydens Raar maar Waar - die Speletjiesaand!
2 Spanne = Kontreiwinkel en Wafelhuis!
Baie persoonlikhede!
'n Regter!
Sombomme!
'n kookwater Musiekfabriek!
en 'n aanbieder wat weet hoe om te konkel...
Orania Helpmekaar sal vanjaar in die fondse deel!

Kry jou kaartjies!

Ladies in Kleinmond, Betties Bay, Pringle Bay, Rooiels, etc it is Women's month and we are letting our hair down while p...
07/08/2025

Ladies in Kleinmond, Betties Bay, Pringle Bay, Rooiels, etc it is Women's month and we are letting our hair down while putting our chins up!
Kom kuier, gesels en bemagtig jouself om dankbaar te wees vir ons genadige vrouwees!

Dewald Gouws kuier in Orania en hy het ingestem om vanmiddag 'n lekker lofprysing en saamsinggeleentheid by die Wafelhui...
11/02/2025

Dewald Gouws kuier in Orania en hy het ingestem om vanmiddag 'n lekker lofprysing en saamsinggeleentheid by die Wafelhuis te hou!
Daar word jou Dinsdag sommer dadelik soeter!
Sien jou en jou gesin by Die Wafelhuis en kom sing saam of luister na Dewald en Ricky!

Waar is dit lekker?In Orania is dit lekker!Bo-Karoo Opleiding doen dit weer!
17/01/2025

Waar is dit lekker?
In Orania is dit lekker!
Bo-Karoo Opleiding doen dit weer!

Sien ons jou Saterdagaand Oppidorp? Jy gaan na mooi musiek kan luister en selfs saam kan sing as 'n bekende geestelike l...
19/12/2024

Sien ons jou Saterdagaand Oppidorp? Jy gaan na mooi musiek kan luister en selfs saam kan sing as 'n bekende geestelike lied gesing word.
Bespreek vandag jou en die gesin se plekke waar ons in die buitelug die jaar met dankbaarheid vier.

05/12/2024

Die paar van die modelle is gereed vir die pret in Aan-die-Oewer se tuin op 14 Desember!

Dit is byna vakansie en dan kan daar heerlik langs die oewer van die Oranjerivier, onder die bome op Aan-die-Oewer se gr...
23/10/2024

Dit is byna vakansie en dan kan daar heerlik langs die oewer van die Oranjerivier, onder die bome op Aan-die-Oewer se grasperk ontspan word, terwyl daar mooi klere vertoon word.
Aan die Oewer (Orania)
Cia-Mari Boetiek
Orania Uitrusters
Kleinreus se Niggie en Neef
Kroon Tot Toon

Address

Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Okkasie Hasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category