The Man Who Bakes

The Man Who Bakes Award-winning & published cake artist crafting luxury custom cakes, royal icing cookies, cupcakes & macarons. Self Transport will be on own responsibly.
(255)

Where elegance meets flavour — experience perfection with ●The Man Who Bakes● Please look after the weather. As soon as the order leaves my premises I can't be in control anymore. Please read all information provided in our conversations.

2 weddings, different vibes.Wild bloom garden and romantic love.Loved every moment ❤️
13/06/2026

2 weddings, different vibes.

Wild bloom garden and romantic love.

Loved every moment ❤️

Daar is iets besonders aan pastelkleure...Hulle skree nie vir aandag nie, hulle fluister sagkens van liefde, nuwe beginn...
10/06/2026

Daar is iets besonders aan pastelkleure...

Hulle skree nie vir aandag nie, hulle fluister sagkens van liefde, nuwe beginne en die mooiste herinneringe wat nog geskep gaan word. Sagte pienk, romerige ivoor, stofblou en delikate pers skakerings bring 'n gevoel van tydlose elegansie wat nooit uit die mode gaan nie.

Hierdie troukoek is presies dit.

'n Koek wat nie net gebak is om mooi te lyk nie, maar om deel te wees van 'n liefdesverhaal. Elke laag is met sorg voorberei, elke geur gekies om mense bymekaar te bring, en elke handgemaakte suikerblom is blom vir blom gevorm met geduld, passie en liefde.

Terwyl ek hierdie koek gemaak het, het ek ged**k aan die oomblikke wat nog voorlê, die hande wat mekaar gaan vashou, die trane van geluk, die lag tussen familie en vriende, en daardie eerste sny van die koek as man en vrou.

Vir my is 'n troukoek nooit net 'n nagereg nie.

Dit is die middelpunt van 'n viering. Dit vertel iets van die paartjie se styl, hul drome en die reis wat hulle saam begin. Wanneer sagte pastelkleure ontmoet met heerlike koek en fyn handgemaakte suikerblomme, gebeur daar iets besonders.

Dit word meer as net 'n koek.

Dit word 'n herinnering wat vir altyd bly leef in foto's, stories en harte.

Met elke blom, elke detail en elke laag deeg, word daar nie net 'n koek geskep nie, maar 'n stukkie van iemand se grootste dag.

Dit is die magie van wat ek doen.

— The Man Who Bakes 🤍 Marcel Duvenage

08/06/2026

When bride Jayde called me and said she wanted a fun wedding cake, I knew this was going to be one of those projects I'd absolutely love.

But even then, I don't think either of us expected it to turn out quite this fun!

From the first sketch to the final details, this cake was all about personality, colour, and celebrating a couple who weren't afraid to do things a little differently. Every tier brought a smile to my face while creating it.

Safe to say, I did not disappoint.

Turning Jayde's vision into a delicious reality was an absolute joy, and I had the best time bringing this playful masterpiece to life.

Now the real question is... would you have a fun wedding cake like this for your big day?

The Man Who Bakes
Marcel Duvenage

072 217 2884

Sometimes a cake is more than just a cake.This little beach-themed beauty was made with so much colour, fun and imaginat...
02/06/2026

Sometimes a cake is more than just a cake.

This little beach-themed beauty was made with so much colour, fun and imagination. From the playful cookies and bright beach balls to the little figure sitting on top, every detail was created to bring a smile.

I always love making themed cakes because each one tells its own story. No two are ever the same, and that's what makes this job so special. Seeing an idea come together from a simple sketch into something edible and memorable never gets old.

And can we take a moment for those matching cookies? They might just have stolen the spotlight!

Thank you for trusting me to create something a little different, a little quirky and filled with summer vibes.

The Man Who Bakes

There is something special about a wedding cake.Not because of how tall it is, or how many flowers it has, but because i...
01/06/2026

There is something special about a wedding cake.

Not because of how tall it is, or how many flowers it has, but because it becomes part of one of the most important days in a couple's life.

Over the years I have had the privilege of creating cakes for so many beautiful love stories, and I never take that responsibility lightly. Every flower, every detail and every finish is created with care and purpose.

As part of my Winter Special, you can order a 3-tier wedding cake from R3850 and receive up to 60 complimentary macarons.

This offer is valid until 7 June 2026, with limited bookings available. I am also accepting bookings for 2027.

Cake tastings, delivery and setup are charged separately.

For bookings and enquiries:
072 217 2884
The Man Who Bakes

Sondaggedagtes...Ja, soms post ek nie alles nie. Soms hou ek dinge vir myself. Maar een ding wat ek vandag met sekerheid...
31/05/2026

Sondaggedagtes...

Ja, soms post ek nie alles nie. Soms hou ek dinge vir myself. Maar een ding wat ek vandag met sekerheid kan sê, is dat ek nie meer hoef te twyfel in my werk nie.

Hierdie is nou drie koeke wat ek gemaak het. Elkeen letterlik uniek. Elkeen met sy eie storie, sy eie karakter en sy eie doel. Heeltemal anders van mekaar, maar steeds heerlik, spesiaal en oorspronklik vir die geleentheid waarvoor dit gemaak is.

Ag, ek love dit. Die kreatiwiteit, die uitdaging en die voorreg om iets besonders vir iemand te skep. Ek hoop julle geniet dit ook.

En dalk is dit my Sondagles vir myself:

Soms kan mens nie die vyand keer nie. Jy kan nie altyd die kritiek, die geraas, die teleurstellings of die dinge wat teen jou kom beheer nie. Maar dit beteken nie die vyand wen nie.

Ek kies om te wen, selfs wanneer dit voel asof ek verloor. Ek kies om vorentoe te kyk, al wil die vyand hê ek moet terugkyk en stilstaan. Ek kies om aan te hou bou, aan te hou droom en aan te hou skep.

Nee, ek kies vorentoe. Ek kies moed. Ek kies geloof. En bo al die geraas, kies ek om aan te hou.

Beslis Venues wat julle moet besoek en bespreek die koeke was daar:

Oakfield Farm - Wedding & Function Venue
Green Leaves Weddings & Conferences
Makiti - Venue's/lodge

Groete en koek liefde

Marcel Duvenage
The Man Who Bakes

VADERSDAG BOKSIES IS HIER!As daar een ding is wat pa's verdien, is dit iets besonders en iets lekker!Hierdie jaar bederf...
31/05/2026

VADERSDAG BOKSIES IS HIER!

As daar een ding is wat pa's verdien, is dit iets besonders en iets lekker!

Hierdie jaar bederf ek die spesiale mans in ons lewens met my Gourmet Vadersdag Boksies – gevul met 4 heerlike gourmet cupcakes, 4 macarons en 'n mini drankie vir net R285.

Geure sluit in: • Vanilla Maple Whiskey
• Chocolate Chip Brandy
• Milky Bar Amarula
• Lemon Poppy Rum

Perfek vir die pa wat alles het, maar steeds 'n soettand het!

Bestellings is beperk, so maak asseblief vroegtydig jou bespreking om teleurstelling te voorkom.

Dankie vir elke persoon wat my klein besigheid ondersteun. Elke bestelling beteken ongelooflik baie vir my.

📞 Marcel – 072 217 2884

The Man Who Bakes

Ek weet nie van julle nie, maar ek is nogal verlief op hierdie koek.Daar is iets aan vars blomme op 'n koek wat my elke ...
30/05/2026

Ek weet nie van julle nie, maar ek is nogal verlief op hierdie koek.

Daar is iets aan vars blomme op 'n koek wat my elke keer laat glimlag. Geen foefies nie. Geen oordadigheid nie. Net 'n mooi koek wat stilweg sy eie storie vertel.

Ek het lankal geleer dat mens nie altyd meer hoef by te voeg om iets mooi te maak nie. Soms is minder net eenvoudig meer.

En tussen al die besige dae, klasse, bestellings en kilometers op die pad, is dit hierdie oomblikke van skep wat my herinner hoekom ek nog steeds so lief is vir bak.

Nou ja... ek d**k sy is nogal 'n mooi een.
Wat d**k julle?

* **Become a Sugar Flower Alchemist** -Some flowers fade with time… but sugar flowers become timeless works of art.Over ...
29/05/2026

* **Become a Sugar Flower Alchemist** -

Some flowers fade with time… but sugar flowers become timeless works of art.

Over three inspiring days, you'll step into a world of creativity, artistry, and craftsmanship as you learn how to create breathtaking sugar flowers from scratch. Whether you dream of mastering elegant roses, romantic peonies, exotic orchids, or a selection of beautiful blooms of your choice, this course is designed to help you unlock your full creative potential.

* Learn **4–10 different flowers of your choice**
* Professional techniques and industry secrets
* Step-by-step guidance in a supportive environment
* Perfect for beginners and experienced decorators alike
* Elevate your cake designs to a whole new level

This is more than a class—it's a journey into the art of transforming sugar into stunning botanical masterpieces.

**The Man Who Bakes – Sugar Flower Alchemist Master Class**
**3-Day Intensive Course**
**Limited spaces available**
**Contact: 072 217 2884**

Your next masterpiece is waiting to bloom.



* Turning sugar into art, one flower at a time. - 🌸

Address

Noordheuwel

Opening Hours

Monday 10:00 - 16:00
Tuesday 10:00 - 16:00
Wednesday 10:00 - 16:00
Thursday 10:00 - 16:00
Friday 10:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27646831263

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Man Who Bakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Man Who Bakes:

Share