Buenos Aires Troue en Funksies

Buenos Aires Troue en Funksies Wedding Planning Service

28/01/2025
27/10/2022
20/10/2022

BRUINPOEDING - TROUVROU

1½ k meel
½ k suiker
2 eiers
5 ml koeksoda
30 ml appelkooskonfyt
30 ml botter
½ k melk
1 ml sout

SOUS:
3 k kookwater
½ k botter
1 k suiker
5 ml vanieljegeursel

1. Los die koeksoda in die melk op.
2. Meng die droë bestanddele saam en voeg dan die vloeistowwe by.
3. Maak die sous in ‘n groot swaarboom-kastrol op die stoof aan tot suiker opgelos is.
4. Gooi nou die deegmengsel stadig by die sous in. Moet glad nie meng nie.
5. Bak in kastrol met deksel oor lae hitte tot gaar vir ongeveer 20 minute.
6. Hierdie poeding brand maklik agv die suiker, so maak seker jou hitte is redelik laag.
7. Bedien met vla.

Resepteboek beskikbaar op www.trouvrou.co.za.

29/06/2022
29/06/2022
29/06/2022

Kry solank daai somerlyfie gereed met Gfrag se 'Appetitie Suppressant'!

Vir enige navrae of bestellings, kontak gerus vir Louise Coetzee by 082 698 8883.

Vir meer inligting oor Gfrag se fantastiese produkte, besoek gerus hulle facedbook page https://www.facebook.com/GFRAGSOUTHAFRICA/

29/06/2022

Hier is sy nou!
Annemie in die mooiste Blou...

Betaal oor drie gelyke, rente-vrye paaiemente!
Slegs R400 per maand. Besoek gerus ons webwerf vir meer besonderhede.

Bestel jou 'stukkie tydloos' nou by https://www.lokaboutique.co.za/shop/annemie-rok/

Post geleen.....Dit was nog altyd n baie mooi tema!
23/06/2022

Post geleen.....

Dit was nog altyd n baie mooi tema!

24/03/2022

Address

Plaas Korenhof
Nala
9660

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+27827673966

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buenos Aires Troue en Funksies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Buenos Aires Troue en Funksies:

Share