13/03/2026
๐ปโจ Nalize & Steven se sprokiesdag โจ๐ป
By Mount Aqua Wedding Venue het ons die naweek โn liefdesverhaal gevier wat oor jare opgebou is.
Alles van die sonneblomme tot die Weerman het saamgespeel en elke detail het hul liefdesreis weรซrspieรซl.
Die partytjie was groot.
Die musiek perfek om die dansvloer vol te hou.
Die koek was super en het nie lank gehou nie.
Ons kan nie wag om die fotograaf se fotos te sien wat die dreigende buie reรซn se nagedagte kon gebruik vir agtergrond.
Dit was n voorreg๐๐ฟ
Mag julle huwelik gevul wees met vreugde, avontuur en โn leeftyd se mooi herinneringe.