08/10/2024
Dit was die mooiste weer by Graaff-Reinet Museum met die mooiste (en heerlikste) kos deur The Coldstream Restaurant en mooiste foto’s deur Ahee Photography vir die mooiste, entosiastiese, sprankelende Michelle Erasmus se Lente op 50!!!
Hierdie “high tea” in die ou-wêreldse tuin was ‘n absolute bederf vir die siel met die klavier wat vrolik die lug vul met klanke van sjarme, styl en lewenslus!
Dankie dat jy ons gekies het om deel van jou mooiste 50ste verjaarsdagvieringe te wees!