23/08/2026
Liewe Mnr en Mev Göbel,
Baie geluk met julle pragtige huwelik op 22 Augustus 2026.
Mag julle nuwe reis saam gevul wees met oneindige liefde, vreugde, begrip en mooi herinneringe.
Mag julle elke dag mekaar se hande bly vashou, saam lag, saam groei en altyd die liefde vier wat julle verbind.
Dit was ’n voorreg om deel te wees van julle besondere dag by die pragtige Mossel Skuur.
Ons wens julle ’n leeftyd vol geluk, seën en liefde toe.
Ko-ordineerder & Decor Cherne Botes
Mossel Skuur, Kelners en Kroeg Span✨️
Klank Super Sounds
M & H Catering
Trou koek Delicious Mossel Bay
Blomme All Flowers
Fotograaf Beverley Joubert Photography
Kontak Cherne vir enige navrae
076 612 4813
[email protected]