Platters Galore & Catering

Platters Galore & Catering We cater for any function! Platters,daily meals,pre packed meals. Everything made freshly on order.

Gelukkige Moedersdag aan Al die Spesiale Vrouens❤.
10/05/2020

Gelukkige Moedersdag aan Al die Spesiale Vrouens❤.

Happy Valentine's day! ❤ My Span was al te mooi...In wit & rooi getooi! Mooi naweek almal. Wees veilig. Wys & Gee liefde...
14/02/2020

Happy Valentine's day! ❤ My Span was al te mooi...In wit & rooi getooi!

Mooi naweek almal. Wees veilig.

Wys & Gee liefde ### ❤

Hi AlmalHoop dat 2020 Julle goed behandel sover🎉🎊. Onthou asb om bestellings vir naweke @ Vrydae in te hê om teleurstell...
09/01/2020

Hi Almal

Hoop dat 2020 Julle goed behandel sover🎉🎊.

Onthou asb om bestellings vir naweke @ Vrydae in te hê om teleurstelling te voorkom.

Mooibly & veilig wees.

Shani 074 3495 900

Laaste Platters uit vir 2019😁Baie dankie vir almal se ondersteuning! 2019 was ñ Goeie Jaar vir Ons en Ons is Dankbaar! E...
31/12/2019

Laaste Platters uit vir 2019😁

Baie dankie vir almal se ondersteuning! 2019 was ñ Goeie Jaar vir Ons en Ons is Dankbaar! Ek weet 2020 gaan NÓG meer Awesome wees!

Geniet die laaste dag van 2019 en Voorspoed & Seën aan Almal vir 2020🎊🎉🥂❤🤗

Wees veilig🤗❤

Hi Almal...Onthou asb om Julle bestellings vroegtydig te plaas! Whatsapp My vir Spyskaart & pryse en verdere inligting. ...
15/12/2019

Hi Almal...Onthou asb om Julle bestellings vroegtydig te plaas! Whatsapp My vir Spyskaart & pryse en verdere inligting.

Mooi week...Geniet Die feestyd & wees asb veilig❤

Shani 074 3495 900

Besige naweek...Geseënd!
01/12/2019

Besige naweek...Geseënd!

Platters Galore & Catering...Shani 074 3495 900Onthou asb om vroegtydig Platter bestellings te plaas. Groete Shani.
09/11/2019

Platters Galore & Catering...Shani 074 3495 900

Onthou asb om vroegtydig Platter bestellings te plaas. Groete Shani.

19/08/2019

Hi Almal!

Ons sal gesluit wees vir so rukkie! Sal weer die 26 Augustus beskikbaar wees vir bestellings.

Mooibly & Beste wense. Groete Shani.

06/08/2019

Address

21 Avenue 76 A
Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27743495900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Platters Galore & Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category