Marentia Gouws Catering

Directions Contact the business

Marentia Gouws Catering Ek maak 'n groot verskeidenhied platters en vingeretes, doen spyseniering vir groot en klein funksies, troues ens en bak dan graag ook Koek en Tert.

Ek het 'n groot liefde vir kos maak maar veral vir gekookte Boerekos, ek maak ook 'n groot verskeidenhied platters en vingeretes, doen spyseniering vir groot en klein funksies, troues ens en bak dan graag ook Koek en Tert op bestelling. Kontak my gerus vir meer inligting of spesifieke navrae. Marentia 072 455 0099.

Ek het heerlike soet  pampoentertjies beskikbaar . Heerlike bykos vir enige geleentheid. Dit vries goed.
21/09/2026

Ek het heerlike soet pampoentertjies beskikbaar . Heerlike bykos vir enige geleentheid.
Dit vries goed.

21/09/2026

Dankie vir n heerlike oggend Carmen Niehaus.

Ek het  vars tuisgebakte beskuit beskikbaar
12/09/2026

Ek het vars tuisgebakte beskuit beskikbaar

11/08/2026

Kom geniet 'n gesellige oggend vol geurige kos en lekker kuier saam met Carmen Niehaus.
Dit word op 3 September 8:30 by Diaz hotel in Mosselbaai gehou.
Kontak my vir kaartjies
072 455 0099

🌸 Liewe gewaardeerde kliënte 🌸Baie dankie vir elke bestelling en vir julle voortdurende ondersteuning van my klein besku...
21/06/2026

🌸 Liewe gewaardeerde kliënte 🌸
Baie dankie vir elke bestelling en vir julle voortdurende ondersteuning van my klein beskuitbesigheid. Julle maak dit vir my moontlik om te doen waarvoor ek lief is. ❤️
Ek wil julle graag laat weet dat ek op 20 Julie 2026 vertrek om my kind in Nieu-Seeland te gaan kuier.
Indien julle beskuit wil bestel voordat ek vertrek, vra ek vriendelik dat bestellings so vroeg as moontlik geplaas word. Dit sal my help om genoeg tyd te hê om alles vars te bak en seker te maak niemand word teleurgestel nie.
📦 Laaste afhaal van bestellings:
16 – 20 Julie 2026
Ek is weer
25 Augustus terug in Mosselbaai.

Ek het weer heerlike beskuit.My beskuit is ook beskikbaar by Engen Hartenbos en Cafe Vincent in Mosselbaai.Daar is 3 soo...
08/04/2026

Ek het weer heerlike beskuit.
My beskuit is ook beskikbaar by Engen Hartenbos en Cafe Vincent in Mosselbaai.
Daar is 3 soorte om van te kies: Cranberry beskuit
Semelbeskuit
Karringmelkbeskuit.

Address

49 Street BLAIZE, LINKSIDE, MOSSELBAAI
Mossel Bay
6510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marentia Gouws Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marentia Gouws Catering:

Shortcuts

Share