13/10/2026
πͺπ Jade se Oond Stories ππͺ
Varsgebakte koekies, met liefde gemaak! π€β¨
Van heerlike sjokolade skyfies tot Bar One, Kinder Joy, Peppermint Crisp en Lindt sjokolade β daar is iets vir elke soettand! ππ«
ποΈ Hoe om te bestel: π Minimum bestelling: 1 dosyn per geur π Bestellings neem 3β4 werksdae π Aflewering in Nylstroom beskikbaar teen βn addisionele fooi π Bestellings moet vooruit betaal word.
π² WhatsApp: 072 815 5451
π Afhaal by Voerkraal @ Klipspringer Gasteplaas en Kampeerterrein.
Dankie dat julle my klein besigheid ondersteun! π₯Ήπ Elke koekie word met liefde gebak, spesiaal vir jou. π§
Jou volgende gunstelingkoekie wag vir jou! πͺπ