19/10/2026
Lus vir iets lekker? Ons maak Dinsdag lekker geurige beeskerrie bedien met rys, piesangslaai en salsa!
Volwassenes R70 | Pensioenarisse R55 | Kinders R50
Aflewering R40
Bestel voor 10vm: 076 991 1387
Sluit aan by ons WhatsApp-groep vir daaglikse spyskaarte en spesiale aanbiedinge:
https://chat.whatsapp.com/CYc4iBFR0E2A7GRE0Yc6GD?s=cl&p=a&mlu=4&ilr=4
Roxy se Kos – Gemaak met liefde! ❤️