Marthina's

Marthina's Bridal and elegance designer and catering

16/10/2025

Welkom aan my nuwe volgers! Krap rond en geniet julle self hier.

16/10/2025
A little girls dream just came true... designed and made by Marthina's.
23/05/2025

Onthou jy jou popspeeltyd? Wel, myne is nog steeds nie verby nie. Lekker speel klein dogtertjie!

N lappop wat ongeveer 30 jaar oud is, het n nuwe look gekry. My kleindogter,  Janine se erfstuk. Sy word December gebore...
27/10/2024

N lappop wat ongeveer 30 jaar oud is, het n nuwe look gekry. My kleindogter, Janine se erfstuk. Sy word December gebore.

Ontwerp en gemaak deur Marthina's. Jy lyk al te pragtig Unice!
05/10/2024

Ontwerp en gemaak deur Marthina's. Julle lyk stunning.

Dankie Sonja en Unice vir julle ondersteuning.  Dit was n goeie project en pragtig. Ontwerp en gemaak deur Marthina's.

Dames oggend tee gehou in Middelburg.  Catering en prox deur Marthina's
14/09/2024

Dames oggend tee gehou in Middelburg. Catering en prox deur Marthina's

Bymekaarkom onthaal na 'n begrafnis deur Marthina's in die MOTH'S  Gondar Saal in Middelburg
03/03/2024

Bymekaarkom onthaal na 'n begrafnis deur Marthina's in die MOTH'S Gondar Saal in Middelburg

Dankie Tanya vir jou vertroue in my vermoee. Hoop jy voel awsome op jou groot dag.
19/02/2024

Dankie Tanya vir jou vertroue in my vermoee. Hoop jy voel awsome op jou groot dag.

Address

Gilfillan Street
Middelburg
1035

Telephone

0827831530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marthina's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category