18/09/2026
SONOPMARK LAVENDER MILL – 3 OKTOBER 2026!
Wat laat jou elke keer uitsien na die Sonopmark?
Wat hoop jy om volgende keer te sien, te beleef of dalk selfs te ontdek?
Ons wil van ons Sonopmark-vriende hoor!
Laat weet ons in die kommentaar:
Wat geniet jy die meeste van die Sonopmark?
Watter stalletjies besoek jy altyd?
Wat wil jy graag volgende keer by die mark sien?
Tag sommer ’n vriend wat saam met jou moet kom mark toe!
📅 3 Oktober 2026
📍 Farm Leeupoortjie, Middelburg
⏰ 07:00 – 11:00
🐾 Honde welkom
🎟️ Gratis toegang
Kom kuier, snuffel, koop iets lekkers en geniet die Sonopmark – Die Goed Voel Mark!