18/10/2013
Hi Almal. Ek het n Special aan vir Oktober. R500 vir n 1 uur shoot. Binne Studio shoot of buite shoot. Jy kry al die fotos op n CD. Kontak my gerus via Facebook of op my sel 0832606201. Beskikbaar om dit op naweke of enige tyd deur die week te doen.