Sonskyn Party Venue

Sonskyn Party Venue For all kids parties

31/08/2025
08/02/2025
16/12/2024

Ons is oop Desember bring jou familie en kom swem vir die dag. Om te reël vir ingang kontak ons by 0846871188

Beste manier om af te koel. Kom join ons vir net R80 per persoon
30/10/2024

Beste manier om af te koel. Kom join ons vir net R80 per persoon

Slide maak vrydag 6 Sept oop. Almal wat wil kom slide is welkom. Teen R80 n kop.
02/09/2024

Slide maak vrydag 6 Sept oop. Almal wat wil kom slide is welkom. Teen R80 n kop.

30/08/2024
Lekker etes gehad by kinder partytjie
12/08/2024

Lekker etes gehad by kinder partytjie

21st Partytjie het baie mooi gelyk
12/08/2024

21st Partytjie het baie mooi gelyk

Somer is opad. Bespreek jou plekkie vir die lekkerste partytjie ooit by Sonskyn Party Venue voor dit te vol is.Water sli...
08/08/2024

Somer is opad. Bespreek jou plekkie vir die lekkerste partytjie ooit by Sonskyn Party Venue voor dit te vol is.
Water slide kan tot 600kg dra, groot mense kan self saam slide en klein kiddies kan saam mamma of pappa af gaan. Kom deel die pret.

Address

112 Alethea Avenue
Meyerton
1964

Telephone

+27846871188

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonskyn Party Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sonskyn Party Venue:

Share