Klipdraai Wedding Venue

Klipdraai Wedding Venue ๐˜ž๐˜ฆ๐˜ฅ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ๐˜ด / ๐˜๐˜ถ๐˜ฏ๐˜ค๐˜ต๐˜ช๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ด / ๐˜—๐˜ข๐˜ณ๐˜ต๐˜ช๐˜ฆ๐˜ด / ๐˜Œ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ด
๐Ÿ“Œ Meyerton
โ€ข ๐•๐ž๐ง๐ฎ๐ž
โ€ข ๐‚๐ก๐š๐ฉ๐ž๐ฅ
โ€ข ๐‚๐ก๐š๐ฅ๐ž๐ญ๐ฌ
โ€ข ๐†๐š๐ซ๐๐ž๐ง๐ฌ
(3)

Ons het nog 'n paar datums oop in 2025 vir jaareindfunksies en afsluitings! As jy graag 'n afspraak wil maak om te kom k...
30/08/2025

Ons het nog 'n paar datums oop in 2025 vir jaareindfunksies en afsluitings!

As jy graag 'n afspraak wil maak om te kom kyk na alles wat ons aanbied, kan jy vir ons 'n boodskap stuur na 083 707 5154.

Ons het nog twee Saterdae in Oktober & November oop vir troues! ๐ŸŒฟVerskillende pakkette vir verskillende begrotings beski...
10/08/2025

Ons het nog twee Saterdae in Oktober & November oop vir troues! ๐ŸŒฟ

Verskillende pakkette vir verskillende begrotings beskikbaar. โœ…

โ€ข kapel โ€ข onthaal-lokaal โ€ข prag tuine โ€ข akkommodasie-opsies โ€ข

โ˜Ž๏ธ 083 707 5154

Zipporah Events at Klipdraai Wedding Venue โ™กโ™กโ™ก
03/08/2025

Zipporah Events at Klipdraai Wedding Venue โ™กโ™กโ™ก

Ons doen buite-troues ook! Kontak gerus vir Lieza op 083 707 5154 vir meer inligting oor ons pakkette!
02/08/2025

Ons doen buite-troues ook!

Kontak gerus vir Lieza op 083 707 5154 vir meer inligting oor ons pakkette!

Ons kannie wag vir die somer om terug te keer dat ons tuine weer so welig en groen kan wees nie!
31/07/2025

Ons kannie wag vir die somer om terug te keer dat ons tuine weer so welig en groen kan wees nie!

Ons het nog 'n paar datums oop in 2025 vir jaareindfunksies en afsluitings! As jy graag 'n afspraak wil maak om te kom k...
30/07/2025

Ons het nog 'n paar datums oop in 2025 vir jaareindfunksies en afsluitings! As jy graag 'n afspraak wil maak om te kom kyk na alles wat ons aanbied, kan jy vir ons 'n boodskap stuur na 083 707 5154 of skakel op 084 6000 036.

Book your special event at Klipdraai Wedding Venue now! Limited availability - make sure to book well in advance. Our se...
25/07/2025

Book your special event at Klipdraai Wedding Venue now! Limited availability - make sure to book well in advance.

Our self-catering venue is available for all types of functions and events. Also available: on-site chapel, deck, gardens, accommodation.

Contact Lieza now for a quote - various packages available for different budgets!

โ˜Ž๏ธ 083 707 5154

Trou by Klipdraai Wedding Venue! โคOns het 'n kapel op die perseel vir jou seremonie, en natuurlik 'n pragtige selfsorg l...
24/07/2025

Trou by Klipdraai Wedding Venue! โค

Ons het 'n kapel op die perseel vir jou seremonie, en natuurlik 'n pragtige selfsorg lokaal vir jou onthaal. ๐Ÿฅฐ

Kontak ons gerus vir meer inligting oor ons verskillende pakkette en beskikbare datums:
๐Ÿ“ฒ 083 707 5154 (WhatsApp asb.)

Still looking for your dream wedding venue? Book a viewing at Klipdraai Wedding Venue today! ๐Ÿฅฐ๐Ÿ“ฒ 083 707 5154 ๐Ÿ“Œ Meyerton
24/07/2025

Still looking for your dream wedding venue? Book a viewing at Klipdraai Wedding Venue today! ๐Ÿฅฐ

๐Ÿ“ฒ 083 707 5154

๐Ÿ“Œ Meyerton

๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜
16/07/2025

๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜

Klipdraai Wedding Venue in Meyerton bied 'n pragtige onthaal lokaal, kapel op die perseel, en akkommodasie-opsies vir jo...
15/07/2025

Klipdraai Wedding Venue in Meyerton bied 'n pragtige onthaal lokaal, kapel op die perseel, en akkommodasie-opsies vir jou gaste.

Bespreek nou jou troue, funksie, partytjie, of reรผnie vir 2026!

*Beperkte datums sonder akkommodasie nog beskikbaar in 2025.

Kontak ons gerus vir 'n kwotasie deur 'n boodskap te stuur na 083 707 5154!

Address

C/o Viljoen & Jean Avenue Rothdene
Meyerton South

Telephone

+27837075154

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipdraai Wedding Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klipdraai Wedding Venue:

Share

Category