Aloe Hill Wedding and Function Venue

Aloe Hill Wedding and Function Venue Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Aloe Hill Wedding and Function Venue, Wedding Venue, Mbombela.

17/05/2024
17/05/2024
Wat ñ heerlike vooruitsig om Ruhan du Toit in die Laeveld te sien! Bespreek gerus u kaartjies nou. Dankie aan Moving Mou...
02/04/2024

Wat ñ heerlike vooruitsig om Ruhan du Toit in die Laeveld te sien!
Bespreek gerus u kaartjies nou.
Dankie aan Moving Mountains wat hierdie geleentheid moontlik maak ten bate van kanker.

SATERDAG 19 FEBRUARIEKom geniet ñ heerlike dag van RUGBY en BRAAI by Aloe Hill!Ons steek die vure aan langs die dam en j...
15/02/2022

SATERDAG 19 FEBRUARIE

Kom geniet ñ heerlike dag van RUGBY en BRAAI by Aloe Hill!
Ons steek die vure aan langs die dam en jy is welkom om te braai op jou eie tyd, terwyl die kinders op die springkasteel baljaar!
Daar gaan van 2nm af rugby op die groot skerm uitgesaai word!

14h30 - Pumas vs Cheetahs

17h00 - Lions vs Sharks

ñ Kontantkroeg sal beman word en pap-en-sous is GRATIS.
Ondersteun die Oppikole Braaiwinkel!
Braaipakke, hout, brikette én ys sal te koop wees, maar jy mag ook jou eie kardoes, volgestop met jou gunsteling piekniekgerei, saambring teen R100 kurkfooi.

Daar is ñ speelplek vir die kleintjies en binnenshuise rus-area vir hulle, kompleet met televisie en matrassies.

Hekke open om 10vm, en sluit eers laat!
Ingang is gratis!

Bring jouself en jou mense op hierdie heerlike uitstappie en geniet gatskop-rugby, smullekker kos, pragtige natuurskoon, en hê ñ JÔLLL...!!!

*Bekyk gerus ons kiekies op ons Facebook blad:
https://www.facebook.com/101012928850127/

(Ons is op die Uitkykpad, 7km vanaf Steiltes se sirkel, aan die linkerkant.)

Aloe Hill Wedding and Function Venue
Pin Google Maps: https://maps.app.goo.gl/rkq9gXJDK5Z3dciY7

Vir navrae, kontak Yorinda by 079 503 4325.

Kom kuier gerus by Aloe Hill hierdie Vrydag, 11 Februarie, vir ñ lekker Sokkie-Jôl! (Ons is op die Uitkykpad, 7km vanaf ...
09/02/2022

Kom kuier gerus by Aloe Hill hierdie Vrydag, 11 Februarie, vir ñ lekker Sokkie-Jôl! (Ons is op die Uitkykpad, 7km vanaf Steiltes se sirkel, op die linkerkant.)

Brian Wilkinson gaan ons vermaak met sy asemrowende sang-talent, en dit beloof om ñ fantastiese kuier-, braai- en dans-ervaring te wees!

INGANG IS GRATIS!

Bring al jou eie goedjies, of ondersteun ons braai-winkel, waar jy alles wat nodig is vir ñ braai, kan kry! En as jy heel aand jou dansskoene aan die brand laat slaan op die dansvloer, braai ons sommer vír jou!

Daar is ook ñ gesellige kuier-hoekie waar die kleuters rustig voor ñ televisie-stel kan ontspan na ñ lekker bons op die springkasteel!

Bring jou pêlle en familie, en kom geniet jou gate uit!

30/01/2022

Dis VREESLIK lekkerrrrr...!!!

Anton Botha, vreeslik dankie dat jy jou asemrowende talent met ons gedeel het vandag! 100% van die skare is jou nuutste ...
30/01/2022

Anton Botha, vreeslik dankie dat jy jou asemrowende talent met ons gedeel het vandag! 100% van die skare is jou nuutste beste aanhangers na vandag!

Kom hou piekniek saam met ons!
30/01/2022

Kom hou piekniek saam met ons!

En só staan vandag se piekniek- en kuier-area gereed!Dankie vir al die belangstelling, Laevelders! Dit klink asof ons le...
30/01/2022

En só staan vandag se piekniek- en kuier-area gereed!

Dankie vir al die belangstelling, Laevelders! Dit klink asof ons lekker vol gaan wees vandag!

Kom vroeg om ñ goeie sitplek te kry...

Address

Mbombela
1201

Telephone

+27795034325

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aloe Hill Wedding and Function Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aloe Hill Wedding and Function Venue:

Share

Category