11/06/2026
Die voorbeeld van Marchand Feesgangers se lojaliteit : Oom Danie en Tannie Gladys Skipper het nog van toeka se tyd tot nou nie een Marchand Fees gemis nie. Deur die dae van Mini Skou na Fees tot vandag daag hulle elke keer op. Selfs in 'n "moonboot"
Ons waardeer julle Alicia Skipper