Leopards View

Leopards View A Wedding Venue where the Mountain and Orange River meets in Marchand in the Northern Cape.

11/06/2026
11/06/2026

Drie vriende. Drie kitare. Een onvergeetlike reis!!

Ons en RUAN pak binnekort die pad aan na die pragtige Noord-Kaap om ons harte, stories en musiek met julle te kom deel. Daar gaan gesing word, gedans word, lekker geëet en gedrink word - en bo alles gaan daar herinneringe gemaak word.

So trek jou kuiermense nader, bespreek jou plek en kom maak saam met ons herinneringe wat langer hou as die pad wat ons ry!

📍 Woensdag 24 Junie – Calvinia
The Barn
📞 Besprekings: 084 701 0143

📍 Vrydag 26 Junie – Upington
Plaastoe
📞 Besprekings: 083 357 0914

📍 Saterdag 27 Junie – Deben
DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari
📞 Besprekings: 073 237 4566

🎶 Want die lewe is te kort vir stil sit, en baie beter met vriende, musiek en ’n lekker kuier!

Sien jou op die langpad.

10/06/2026

Beautiful persian carpets available this week @ Kalahari Gateway Hotel, all the way from Gauteng.

24/03/2026
28/05/2025
Fourie en Liza-Mari van Zyl- 24 Mei 2025 @ Leopardsview Wedding Venue. Dit was vir ons die grootste plesier en voorreg o...
28/05/2025

Fourie en Liza-Mari van Zyl- 24 Mei 2025 @ Leopardsview Wedding Venue. Dit was vir ons die grootste plesier en voorreg om te kon deel in julle verewig en altyd dag. Mag julle baie Gelukkig wees.

28/05/2025
Fourie en Lise Mari van Zyl - Baie Geluk met julle mooiste troudag @ Leopardsview Wedding Venue - 24 Mei 2025
25/05/2025

Fourie en Lise Mari van Zyl - Baie Geluk met julle mooiste troudag @ Leopardsview Wedding Venue - 24 Mei 2025

Address

Paardeneiland
Marchand

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27815973714

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leopards View posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leopards View:

Shortcuts

Share

Category