25/05/2026
Het jy al jou Stalletjie geboek vir die 30 Mei 2026 NG Kerk Basaar?
Na verlede jaar se sukses wil ons alle "local" stalletjies nooi om 'n stalletjie te boek vir die 30ste Mei 2026 se NG Kerk Magaliesburg Basaar.
Bespreek jou plek NOU by⬇
📲Kontak gerus op
Whatsapp vir Innie Stal Venue - 073 128 8853 of vir Marius De Wet - 079 287 1741
Stuur 'n epos na [email protected]