17/10/2026
🌿 WERKGELEENTHEID: BESTUURDERS-EGPAAR
The Ultimate Lodge is op soek na ’n betroubare en hardwerkende bestuurders-egpaar om deel van ons span te word!
📧 Stuur julle CV na [email protected] met “Bestuurdersaansoek” as onderwerp.
🏡 Behuising en maaltye ingesluit.
💸 Salaris gebasseer op ervaring.