10/09/2017
My eie dogtertjie wat oppad is se ooievaars kaartjies. My Poplap, jy is so ampertjies hier. Is nou net die laaste reëlings. Van geen idee vir 'n kaartjie tot hierdie pragtige kaartjie... Mamma en Pappa en Ouboet kan nie wag om Jou te ontmoed nie. Liefies Jou my Poplap.