15/03/2022
Saterdag Markdag by Fruit n Veg.
19 Maart 2022
Grobler Straat
Louis Trichardt
LTT se Sterk Manne en Vroue gee demonstrasies deur die dag.
Kos
Klere
Lekkergoed
Gebakte lekkernye
Pannekoek
Ditjies en Datjies
Speelgoed
Juwele
Spotless Mobiele Karwas
Action Ford kom vertoon hulle voertuie.
En vele meer.
8.30vm tot 3nm.