21/10/2026
🍾 Kuier Anders by BezVille 🍾
Van ontspanne tuin- & swembad kuiers, verjaarsdae onder die bome, tot laataand Boma-kuiers met groot vure. Ons bied pragtige binne- en buitelugruimtes waar jy op jou eie manier kan feesvier.
Bring jou eie kos en drankies of laat ons daarmee help, kies die atmosfeer & plek wat by jou & jou geleentheid pas en laat ons help om saam 'n ontspanne, onvergeetlike dag te skep.
Ons is die ideale plek vir ‘n dag uit saam met familie & vriende, kombuis tee’s, verjaarsdae vir oud en jonk, doekebraaie & ooievaars, familie-kuiers en informele jaar afsluiting partytjies. En ons is slegs 12 km buite die dorp.
As jy meer wil weet kontak ons: Karen 064 617 0608 / Bez 071 44 88 795.