
25/06/2025
🌟 JOU NUWE GUNSTELING KOEKIES HET PAS AANGEKOM! 🌟
Vanilla Valley het iets verskriklik lekker in die oond gehad – en nou’s dit hier! 🥳
Dis gourmet koekies soos jy nog nooit geproe het nie…
Dik, sag, vol geur én met smelt-in-die-mond vulsels wat jou laat terugkom vir nóg een!
Hier’s die smake wat jou gaan laat watertand:
🍫 Double Brownie Delight – brownie koekie met ’n ryk truffelvulsel
🍫 Choco Overload – brownie koekie met gladde sjokolade binne
🍯 Biscoff Bliss – karamelbiscoff koekie met romerige biscoff-vulsel
🥜 Peanut Butter Dream – grondboontjiebotter koekie met kondensmelk en PB-vulsel
🍬 Smartie Surprise – kleurvol met ’n lekker sjokoladebinne
Dis nie net koekies nie – dis ’n bederf wat jy voel tot in jou tone! 💥
📍Kry dit nou by Toeka Deli – Lichtenburg
🛻 En hou dop – binnekort by Toeka Padstal – Biesiesvlei!
Moenie te lank wag nie… hierdie koekies vlieg vinnig van die rak af! 🕒