Chocnotes Lichtenburg

Chocnotes Lichtenburg Personalised party items for any function.

Chocnotes Lichtenburg het die voorreg gehad om vir Jeanelle en haar maats meermin-tema lucky packet te maak. Al die ande...
28/03/2026

Chocnotes Lichtenburg het die voorreg gehad om vir Jeanelle en haar maats meermin-tema lucky packet te maak. Al die ander geskenkies en partytjie lekkernye is ook verpak in PVC sakkies.

Kersfees-tema bederfitems gemaak deur Chocnotes Lichtenburg.
28/12/2025

Kersfees-tema bederfitems gemaak deur Chocnotes Lichtenburg.

Kersfees-tema Cadbury Slabs en houers vol verskeie lekkers en soet bederfies, met baie liefde gemaak deur Chocnotes Lich...
27/12/2025

Kersfees-tema Cadbury Slabs en houers vol verskeie lekkers en soet bederfies, met baie liefde gemaak deur Chocnotes Lichtenburg.

Kersfees tema items gemaak deur Chocnotes Lichtenburg, om 'n baie spesiale juffrou te bederf.
18/12/2025

Kersfees tema items gemaak deur Chocnotes Lichtenburg, om 'n baie spesiale juffrou te bederf.

Bederfitems in 'n jag tema, gemaak deur Chocnotes Lichtenburg, om 'n spesiale persoon te bederf.
16/12/2025

Bederfitems in 'n jag tema, gemaak deur Chocnotes Lichtenburg, om 'n spesiale persoon te bederf.

Kersfees bederfies gemaak deur Chocnotes Lichtenburg.
14/12/2025

Kersfees bederfies gemaak deur Chocnotes Lichtenburg.

Dit is kersfeestyd en almal word bederf. Chocnotes Lichtenburg het die voorreg om deel te wees van die bederf.
13/12/2025

Dit is kersfeestyd en almal word bederf. Chocnotes Lichtenburg het die voorreg om deel te wees van die bederf.

Kersfees-ballet tema items, met die grootste liefde gemaak deur Chocnotes Lichtenburg, om 'n baie spesiale persoon te be...
11/12/2025

Kersfees-ballet tema items, met die grootste liefde gemaak deur Chocnotes Lichtenburg, om 'n baie spesiale persoon te bederf.

Kersfees lekkernye, perfek om kinders (of 'n volwassene) te bederf, is tans beskikbaar teen R170.  Chocnotes Lichtenburg...
08/12/2025

Kersfees lekkernye, perfek om kinders (of 'n volwassene) te bederf, is tans beskikbaar teen R170. Chocnotes Lichtenburg het 'n beperkte hoeveelheid boksies beskikbaar. Elke boksie kry 'n plakker, met die persoon se naam op. Elke boksie het 12 lekkernye pakkies, 1 blokkie fudge en 'n houertjie blaas "bubbles" in. Vir die ouer kind/volwassene, kan die bubbles uitgeruil word met 'n kersfees tema 2-Vinger KitKat.

Whatsapp Elmari Naude by 0648258697, vir enige navrae of bestellings.

Dit is amper Kersfees!  Chocnotes Lichtenburg geniet nog elke oomblik om oulike bederfitems te maak.
06/12/2025

Dit is amper Kersfees! Chocnotes Lichtenburg geniet nog elke oomblik om oulike bederfitems te maak.

Chocnotes Lichtenburg het die groot voorreg gehad om verskeie bederfitems te maak om 'n spesiale persoon te bederf op sy...
05/12/2025

Chocnotes Lichtenburg het die groot voorreg gehad om verskeie bederfitems te maak om 'n spesiale persoon te bederf op sy verjaarsdag.

Address

Lichtenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chocnotes Lichtenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chocnotes Lichtenburg:

Share