Jonkersdam Resort

Jonkersdam Resort Troue & Funksie Venue | Akkommodasie & Kampeerterrein 0832311190

11/08/2026

🐂 Black Hills Atoom - BH18 15 by Neuman Drakensbergers na die bul by Gryshoek was. Dit is altyd bevredigend om 'n Black Hills-bul by sy nuwe eienaar te sien – volledig aangepas, in uitstekende kondisie en besig om sy werk onder natuurlike veldtoestande te doen.

Dit is immers die uiteindelike doel van ons teelprogram: om funksionele, aangepaste bulle te teel wat nie net op veilingdag beïndruk nie, maar jaar ná jaar op die veld presteer en werklike waarde tot 'n kudde toevoeg. 🌾💪
Daar is nog sulke bulle 22 September by die Black Hills Produksie veiling.

Drakensberger SA

🐂 Black Hills Atoom – BH18 15 at Neuman Drakensbergers after the bull was previously at Gryshoek. It is always rewarding to see a Black Hills bull with his new owner – fully adapted, in excellent condition, and doing his job under natural veld conditions.

After all, this is the ultimate goal of our breeding programme: to breed functional, adapted bulls that not only impress on auction day, but perform year after year on the veld and add real value to a herd. 🌾💪
There will be more bulls like this at the Black Hills Production Auction on 22 September.

🎉 Dit is vir ons 'n voorreg om te begin beplan en voorberei vir ons 4de Black Hills Produksieveiling.Daar lê opwindende ...
21/07/2026

🎉 Dit is vir ons 'n voorreg om te begin beplan en voorberei vir ons 4de Black Hills Produksieveiling.

Daar lê opwindende weke voor, en ons sien daarna uit om julle saam te neem op die pad van voorbereiding – van die diere en hul ontwikkeling tot alles wat met die veiling gepaard gaan.

🐂 Hou gerus ons blad dop vir meer besonderhede en gereelde opdaterings in die komende weke. Ons sien uit daarna om hierdie reis met julle te deel!



🎉 It is a privilege for us to begin planning and preparing for our 4th Black Hills Production Auction.

There are exciting weeks ahead, and we look forward to taking you along on the journey of preparation—from the cattle and their development to everything that goes into making the auction a success.

🐂 Keep an eye on our page for more details and regular updates in the coming weeks. We look forward to sharing this journey with you!

23/09/2025
29/01/2024

Dankie vir die lekker dag saam met “Lekker Sosiale Hengel Klub”. Skakel gerus 0792064901 vir besprekings. Chalets, swembad en kamp geriewe met krag ingsl. 🐠🐟⛺️

10/07/2023

Goeie môre van ñ ysige Jonkersdam.

Jakes ñ hele 6 jaar oud en in sy element.
28/12/2022

Jakes ñ hele 6 jaar oud en in sy element.

“Groot hengelaar” in wording 🤩🤩
20/12/2022

“Groot hengelaar” in wording 🤩🤩

Gelukkige kampeerders en hengelaars, afgelope 4 dae oor die 60 visse gevang. 🤩🤩
20/12/2022

Gelukkige kampeerders en hengelaars, afgelope 4 dae oor die 60 visse gevang. 🤩🤩

Address

Jonkersdam Resort R50 Road
Lekwa
2430

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jonkersdam Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jonkersdam Resort:

Shortcuts

Share

Category