Eventa'vie

Eventa'vie Kom geniet die natuur met ontspanning van enige funksie of sommer net ñ wegbreeknaweek langs die vaalrivier. Kombuistee, ooievaarstee verjaardae en troues.

10/04/2022
20/05/2021

You have to find that place that brings out the human in you. The soul in you. The love in you.

20/05/2021

I just need you and some sunsets - Atticus

20/05/2021

Those before moments 😍❤️

29/03/2021

Petrus + Nadine // sneak peek

"En vir jou wil ek belowe, jy's deel van my verhale.
Saam met jou wil ek die lewe skryf." -Joshua na die Reën

Pragtige view 🌅
23/11/2020

Pragtige view 🌅

23/11/2020
08/10/2020
LUANDI & JANMore trou jy met jou beste lewensmaat en vriend/vriendin Eventa'vie wens vir julle 'n ongelooflike huwelik v...
19/09/2019

LUANDI & JAN
More trou jy met jou beste lewensmaat en vriend/vriendin
Eventa'vie wens vir julle 'n ongelooflike huwelik vol liefde, blydskap, lag en passie.

Geniet elke oomblik van julle spesiale dag en neem al die mooi dinge in. More merk die begin van jul lewe saam.
♥ ♥

15/07/2019

Jou Eens in 'n leeftyd begin hier... ♥

Elke Vrydag van 2019 bied ons hierdie spesiale prys aan vir jou troue..

Bespreek vandag jou troue vir net R360pp vir 100 mense en R275pp vir elke ekstra persoon wat bykom.

Moet nie op hierdie uitmis nie..

Ons het die volgende

✔️ Venue
✔️ Kapel
✔️ Kos Menu
✔️ Akkommodasie
✔️ Groot braai area
✔️ Wild op plaas

En vele meer..

Skakel Luandi by 072 445 397

Boek jou spesiale dag!
12/07/2019

Boek jou spesiale dag!

Jou Eens in 'n leeftyd begin hier... ♥

Elke Vrydag van 2019 bied ons hierdie spesiale prys aan vir jou troue..

Bespreek vandag jou troue vir net R360pp vir 100 mense en R275pp vir elke ekstra persoon wat bykom.

Moet nie op hierdie uitmis nie..

Ons het die volgende

✔️ Venue
✔️ Kapel
✔️ Kos Menu
✔️ Akkommodasie
✔️ Groot braai area
✔️ Wild op plaas

En vele meer..

Skakel Luandi by 072 445 397

Address

Plaas Brandhoek
Leeudoringstad
2640

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eventa'vie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eventa'vie:

Share

Category