Makarios:Event planning,Wedding&function venue

Directions Website Contact the business

Makarios:Event planning,Wedding&function venue Makarios 'n skatkamer van God se Seën.Die vreugde van skep binne my,winter tot somer-heeljaar seisoen Makarios- Vir al jou funksies.
(1)

DANKIE - THANK YOU 2900 FOLLOWERS/ VOLGELINGE.🤍
12/10/2026

DANKIE - THANK YOU
2900 FOLLOWERS/ VOLGELINGE.🤍

✨ KLERKSDORP HOËRSKOOL SE KOSHUIS-DINEE✨’n Aand van elegansie, styl en onvergeetlike herinneringe! 🤍🥂Die pragtige dekor,...
11/10/2026

✨ KLERKSDORP HOËRSKOOL SE KOSHUIS-DINEE✨

’n Aand van elegansie, styl en onvergeetlike herinneringe! 🤍🥂

Die pragtige dekor, sagte ligte en besonderse atmosfeer het gesorg vir ’n aand om te onthou.
Elke detail het bygedra tot ’n spesiale geleentheid waar leerders kon saamdrom, mooi aantrek en kosbare herinneringe maak.

Dankie aan almal wat bygedra het om hierdie aand so besonders te maak! ✨

'n Aand van klas en herinneringe wat vir altyd sal bly. 🤍

Ansie Van Breda
Joharet Jonker
Andries En Mariette Roux
Multi Styl Trou en funksiedekor Potchefstroom
Henrico Lazenby
Herman Gauche

Klerksdorp Hoërskool

Darren & Larissa’n Dag vol liefde, mooi herinneringe en die begin van ’n nuwe hoofstuk. 🤍Darren & Larissa het hul spesia...
05/10/2026

Darren & Larissa

’n Dag vol liefde, mooi herinneringe en die begin van ’n nuwe hoofstuk. 🤍

Darren & Larissa het hul spesiale dag by Makarios gevier – omring deur die warmte van geliefdes, en die romantiese atmosfeer van ons venue.

Van die eerste oomblik tot die laaste dans… 'n troue om vir altyd te onthou. 🥂💍

Baie geluk, Darren & Larissa.
Mag julle huwelik gevul wees met liefde, lag en ’n leeftyd se mooi stories saam. ❤️

Makarios – waar drome waarheid word.

Andries En Mariette Roux
Ansie Van Breda
Joharet Jonker
Henrico Lazenby
Herman Gauche
Multi Styl Trou en funksiedekor Potchefstroom

📸Arline Photography & Video Productions

Larissa Engelbrecht

01/10/2026
💍BRUIDE VAN 2027, HIERDIE EEN IS VIR JULLE!💍Jou droomtroue begin met die perfekte venue… 🤍Makarios is nou oop vir aanlyn...
17/09/2026

💍BRUIDE VAN 2027, HIERDIE EEN IS VIR JULLE!💍

Jou droomtroue begin met die perfekte venue… 🤍

Makarios is nou oop vir aanlyn besprekings! 🌿✨

📅 Kies jou troudatum
💒 Bespreek jou droomtroue
🤍 Begin beplan aan ’n dag vol liefde, mooi herinneringe en spesiale oomblikke.

Besoek ons webtuiste en bespreek nou jou troudag vir 2027.

www.makariosvenue.co.za

Makarios – waar drome waarheid word🤍

MAKARIOS HET ’N  WEBTUISTE! 👇🏻Ons is ongelooflik trots om ons pragtige nuwe Makarios-webtuiste met julle te deel! 🤍Van o...
16/09/2026

MAKARIOS HET ’N WEBTUISTE! 👇🏻

Ons is ongelooflik trots om ons pragtige nuwe Makarios-webtuiste met julle te deel! 🤍

Van ons asemrowende ligging langs die Vaalrivier, tot ons elegante ruimtes en alles wat Makarios uniek maak.
Ons nuwe webtuiste gee jou ’n voorsmakie van die Makarios-ervaring. 🌿💍✨

Dankie aan Ooweboo vir die bou van hierdie " STUNNING " webtuiste en vir die manier waarop julle Makarios se visie, styl en karakter vasgevang het.
Ons waardeer julle ongelooflike werk.

Gaan loer gerus in en ontdek Makarios aanlyn:

Makarios — waar drome waarheid word.✨

KLIEK 🇿🇦 vir Afrikaanse weergawe.
KLIEK 🇬🇧 vir Engelse weergawe.

www.makariosvenue.co.za

09/09/2026

Gaan kyk asb na Sandra Jacobs Inc. se baie insiggewende online tydskrif I Do Wedding Magazine SA. Ons mis nie n geleentheid om in die tydskrif te adverteer nie. Fotos geneem by die sprokiesmooi venue Makarios:Event planning,Wedding&function venue .

DANKIE VIR JULLE ONDERSTEUNING.2800 VOLGELINGE / FOLLOW 🤍
08/09/2026

DANKIE VIR JULLE ONDERSTEUNING.

2800 VOLGELINGE / FOLLOW 🤍

AANDAG 2027 BRUIDE.Bespreek nou jou troudag vir 2027. 💍✨Waar liefde gevier word en herinneringe vir altyd leef...By Maka...
06/09/2026

AANDAG 2027 BRUIDE.

Bespreek nou jou troudag vir 2027. 💍✨

Waar liefde gevier word en herinneringe vir altyd leef...

By Makarios word elke troue met sorg, elegansie en aandag aan detail aangebied.

Van die rustige natuurlike omgewing tot die stylvolle onthaalarea – elke hoekie is ontwerp om die perfekte agtergrond vir julle spesiale dag te skep.
Makarios bied 'n pragtige venue, kapel en geriewe om julle droomtroue 'n werklikheid te maak.

Laat ons deel wees van die begin van julle mooiste liefdesverhaal.

🤍 Romantiese atmosfeer
🤍 Stylvolle onthaalvenue
🤍 Pragtige fotogeleenthede
🤍 Persoonlike diens om julle dag onvergeetlik te maak

Bespreek vandag nog en verseker julle datum vir 2027! 💍🌿

Ansie - 084 581 3421
[email protected]

18/08/2026

Fdee & Cara - 🤍

Soet Studios 📸👌🏻

Address

Leeudoringstad
2640

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Makarios:Event planning,Wedding&function venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Makarios:Event planning,Wedding&function venue:

Shortcuts

Share

Category