17/10/2026
Wanneer mens bietjie terug gee ook ... Die kinders was mal oor dit ! DANKIE dat ons kon deel wees van die glimlagte !
🎈 Baie dankie aan Eastco vir ons pragtige ingangportaal! 🌈✨
Die ballonboog het so mooi gelyk en het die hele revue-ingang ekstra spesiaal en feestelik gemaak. 🎶🎭
Ons waardeer julle moeite, kreatiwiteit en harde werk ongelooflik baie! ❤️
Baie dankie, Eastco! 🎈🌸