18/08/2026
🎉🎉 ONS HET ’N WENNER! 🎉🎉
Baie dankie aan elkeen wat aan ons kompetisie deelgeneem het! Julle het dit vir ons só lekker gemaak!
Maar nou vir die groot nuus… 👀🥁
🏆 GELUKKIG AAN ONS WENNER! 🏆
🎟️ Jy het 2 GRATIS KAARTJIES en ‘n HAMPER gewen vir Timothy Kieswetter se “Tietetologie & Tottikunde” by Blooming Manor hierdie Saterdag, 22 Augustus 2026!
👉Mariska du Plessis
Baie geluk! 🥂
Stuur asseblief vir ons ’n boodskap om jou kaartjies te reël.
Vir almal wat nie gewen het nie - moet nie bekommerd wees nie! Daar is nog tyd om julle kaartjies te koop.
SATERDAG IS DIT TYD VIR ’N AAND VOL LAG, PRET EN GOEIE HERINNERINGE!
📍 Blooming Manor
Timothy Kieswetter – Tietetologie & Tottikunde
22 Augustus 2026
Sien julle daar!